26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Oor die verskil tussen die huwelik en saamwoon sê Jenkins (1995:238): “It

(marriage) is something that society recognizes and respects. The community

offers married couples certain protections and places certain responsibilities on

them. Cohabitation, however, is an essentially private relationship, and is largely

blind to this community dimensions”.

Hieruit is dit duidelik dat „n saamwoonverhouding nie aan die sosiaal-etiese norm

van geregtigheid voldoen nie. Nie „n saamwoonverhouding nie maar die huwelik

is die struktuur wat deur God daargestel is vir man en vrou om op die intiemste

wyse met mekaar saam te lewe.

4.5.3.2 Saamwoon as proefhuwelik

Ook die siening dat saamwoon as „n proefhuwelik beskou kan word, moet in die

lig van die sosiaal-etiese norm van geregtigheid beoordeel word.

Baie paartjies (volgens Husemeyer, 1991:22 die meeste paartjies) sien hulle

saamwoonverhouding as „n proefhuwelik. So glo hulle word „n basis gevestig

waarop hulle later sal kan voortbou (vgl. ook Smuts, 1982:52; De Bruyn,

2002:149). Spronk (1988:20) skryf dat saamwoon „n moontlikheid bied om beter

te leer wat „n verhouding is en wat „n verhouding inhou.

Teenoor saamwoon as „n proeflopie vir die huwelik skryf Steyn (1982:87):

Proefhuwelike is niks anders as „n dekmantel vir die ontduiking van verpligtinge

nie. „n Proefhuwelik dra die kiem van sy vergelding reeds in homself, omdat dit

net nie meer „n proef is as daar gemeenskap plaasgevind het nie, maar „n

huwelik: „n halwe huwelik, omdat dit bloot op die fisieke eksploitering van

mekaar gebou word; „n mislukte huwelik, omdat dit nie lojaliteit, trou en

verantwoordelikheid vir mekaar wil aanvaar nie.

97

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!