Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
die kerk wat hulle wat saamwoon moet begelei. Net soos Steensma (1995:247)

aandui dat ouers en kinders in gehoorsaamheid aan God voor „n oop Bybel moet

leef, so is dit van fundamentele belang dat al die partye in „n saamwoonverhouding

voor „n oop Bybel moet lewe en in gehoorsaamheid moet soek na

God se wil en dan daaraan gehoorsaam moet wees.

4.2.2.1 Die getuienis van die Skrif

Na regte, wanneer daar in „n saamwoonverhouding geslagsgemeenskap

plaasvind, sal al die Skrifgegewens en ander relevante inligting in verband met

voorhuwelikse geslagsgemeenskap ook in ag geneem moet word. Dit hoef hier

egter nie volledig behandel te word nie, aangesien De Bruyn (1982) dit reeds in

sy proefskrif gedoen het. Van die resultate van sy navorsing sal hier gebruik

gemaak word. De Bruyn (1982:332) se finale gevolgtrekking oor voorhuwelikse

geslagsgemeenskap in die lig van die Skrif is soos volg: “In Ou en Nuwe

Testament word voorhuwelikse geslagsgemeenskap beskou:

- as „n oortreding van die gebod van God en daarom sonde teen God;

- as „n daad van hoerery wat uitdruklik afgewys en veroordeel word;

- as „n handeling wat onversoenbaar is met die lewe van die ware

gelowige.”

4.2.2.2 Die huwelik as plek vir geslagsgemeenskap

Die vraag word dikwels gestel of die huweliksdatum so belangrik is met die oog

op die begin van die geslagsgemeenskap. In antwoord op hierdie vraag kan

gesê word dat die getuienis uit die Bybel daarop dui dat daar „n eksklusiewe

verband tussen geslagsgemeenskap en die huwelik is. In die Bybel word van die

begin tot die einde afwysend en veroordelend van geslagsgemeenskap voor die

huwelik en buite die huwelik gepraat en goedkeurend as dit binne die huwelik

plaasvind. Daar is nie „n enkele uitsondering op die reël nie. Dit is reeds duidelik

in hoofstuk 2 aangetoon (vgl. veral 2.2.2, 2.2.4, 2.2.6, 2.2.7, 2.3.5). Hoewel twee

persone in hulle harte kan voel dat hulle reeds aan mekaar behoort en met

68