Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
eskouing baan die weg vir óf die opsyskuif van die huwelik (wat dan daartoe lei

dat persone begin saamwoon), óf die vertraging van die huweliksproses,

aangesien die betrokkenes eers vir „n tyd lank saamwoon voor hulle trou. Die

probleem word vererger deurdat sekere Christene en teoloë die afwysing van

saamwoon op grond van die Skrif as te eng beskou.

Dreyer (2000:6) skryf soos volg hieroor: “Ek het „n vermoede dat die probleem

nie by God en die Bybel gesoek hoef te word nie, maar dalk eerder by

mensgemaakte sisteme, reëls en regulasies wat verouderd geraak het. Natuurlik

is dit alles gebaseer op die Bybel: dit is hoe mense die Bybel in „n spesifieke tyd

en omstandighede vir hulle lewenspraktyk verstaan het. Maar tye,

omstandighede en lewenspraktyke verander. Dit vra dat daar nuut gekyk en

geluister moet word na die Bybel. Is seksuele eksklusiwiteit slegs binne „n

huwelikstruktuur vir die Bybel (en vir God) so „n belangrike morele saak as wat dit

gemaak is?”

Dreyer (2000:6) verklaar verder: “Saamblyers sluit gelowiges in – kerkmense,

ouderlinge, diakens, skribas, orreliste en allerlei „amptenare‟ van kerke.

Sommige van die mense meen dat hulle saamblysituasie nie hulle verhouding

met God op enige manier kompromitteer nie. Ander ervaar „n verleentheid, maar

meer teenoor mense as voor God.”

“Miskien kan daar in ons tyd eerder gefokus word op die inhoud en etiese effek

van verhoudings as op uiterlike vorme en strukture, reëls en regulasies” (Dreyer,

2000:6).

Voorts kan ook verwys word na Van der Berg (1982:184) wat pleit “vir „n

verbreding van die uitgangspunt van die huidige moraal, naamlik van die

monogame huwelik na die eengeworde liefdesrelasie as uitgangspunt vir „n

3