26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5.4.2 Tree op met die regte gesindheid

Waar twee persone saamwoon wat lidmate van kerke is, moet ‟n mens aanvaar

dat dit nie gebeur het sonder dat daar, indien nie by al twee nie, dan by minstens

een van hulle, ernstige oorweging daaraan geskenk is of hulle moet saamwoon

of nie. As lidmate van kerke sal hulle bewus wees daarvan dat hulle optrede in

stryd is met Skrif en belydenis. Dit kan selfs wees dat minstens een van die twee

‟n mate van gewetenswroeging in die saamwoonverhouding ervaar. Om in so ‟n

situasie hard en ongenaakbaar op te tree, openbaar baie min van die egte

Christelike liefde.

As Paulus praat van ‟n persoon wat ongehoorsaam is, sê hy : “Moet hom egter

nie soos ‟n vyand behandel nie, maar wys hom tereg soos ‟n broer” (2 Tes. 3:15

– 1983-vertaling).

Hierdie gesindheid moet ook geopenbaar word teenoor ‟n paar wat saamwoon.

Met deernis en liefde moet vasgestel word wat die werklike rede is waarom hulle

saamwoon en wat gedoen kan word om die probleme te oorkom.

So ‟n optrede beteken geensins dat die duidelike prinsipiële standpunt oor

saamwoon, soos reeds aangedui, enigsins afgewater word nie, maar dat die

betrokkenes juis in liefde gehelp moet word om te kom tot ‟n lewe in

gehoorsaamheid aan die gebooie van God – ook op seksuele gebied.

5.4.3 By ‟n botsing van pligte

Wat ‟n botsing van pligte ten opsigte van saamwoon behels, is reeds aangedui

(vgl. 3.3.7). Indien daar werklik van ‟n botsing van pligte sprake is, sal die twee

betrokke persone met ‟n skoon gewete en in alle eerlikheid voor God moet kan

sê: God weet ons kan/kon nie anders nie (vgl. De Bruyn, 2002:10). In so ‟n geval

behoort die kerk hulle by te staan en te help om bestaande probleme so goed as

moontlik en so gou as moontlik te oorkom. Veral in so ‟n situasie moet die

pastorale optrede van die kant van die kerk getuig van insig , fyngevoeligheid,

124

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!