03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

voorbeelde verbind die telwoorde hoofsaaklik met massanaamwoorde wat dui op maat of

hoeveelheid :

baie sjelt

'n klomp sjelt

min sjelt

Die getalsomskrywer bietjie word met 'n wye verskeidenheid betekenisbetrekkinge en

sintaktiese funksies in Griekwa-Afrikaans gebruik:

bietjie hoerstanderdse

bietjie geskiedenis

bietjie louwater

bietjie apelepsie atteks

Volgens die WAT (Schoonees 1961) kan bietjie selfstandig optree as 'n substantief 'n bietjie

('n klein hoeveelheid), as telwoord soos in bietjie albasters, waar hoeveelheid uitgedruk

. word, of as adjunk, soos in 'n bietjie koud. Ponelis (1979:297) verwys na 'n bietjie as 'n

laer-intensiteit graadadjunk, soos in hy dink 'n bietjie na, of 'n beperkingskwalifiseerder soos

in sy vryheid is 'n bietjie ingekort.

In die tekste kan bietjie in sommige gevalle onderskei word as 'n onbepaalde hooftelwoord

wat verbind met massanaamwoorde, om maat of hoeveelheid aan te dui. In sulke gevalle

beskou Ponelis 'n bietjie as 'n massabepaler (Ponelis 1979:45):

bietjie louwater

bietjie meel (AW )

In die volgende voorbeeld is 'n bietjie waarskynlik die ekwivalent van (ons beleef so) 11

smkkie Igeskiedenis), soos in die koine, sodat bietjie as 'n maatnaarnwoord gereken moet

word:

dis nou maar 'n bietjie geskiedenis wat ek nou ken (SJM)

Indien die Standaardafrikaanse kognaat van 'n segsman se verwysing na sy

gesondheidstoestand (epileptiese aanvalle) 'n meervoud naarnwoordlekseem soos

112

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!