03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

omdat ons 'n wye gebruiksve1d, beide deikties en anafories, bet. Geen voorbeelde van die

deiktiese gebruik van ons is in die betrokke teksontledings gevind nie weens die statusafstand

tussen segspersoon en onderhoudvoerder, met die gevolg dat ons nie na ek en jy verwys nie

maar merendeel gebruik word om te verwys na persone buite die gespreksveld:

inkIusiewe ons - spreker en aangesprokene

eksklusiewe ons- spreker en andere.

Alhoewel talle voorbeelde van ons as subjekvorm teegekom is, is baie min voorbeelde van

ons as objek of setselaanvulling gevind. In die volgende voorbeelde verwys die ons nie na die

gespreksgenote nie, maar na die Griekwas van die omgewing, sodat dit as ekslusiewe ons

gebruik word:

Ons sig ons torDjesus...

..Ons dank todie Here wat ons geskapen het

..Ons vertrou dat Djesus ons salverhoor (C6 87:190-192)

As voorsetselaanvulling verwys ons in die volgende voorbeeld na die spreker en diegene met

wie sy haar assosieer, en sluit nie die aangesprokene in nie:

'n streir...om die kerk vanons (C686:156)

..is baie weinig vanons war nog kan daai Bybels lees

In die volgende voorbeeld verwys ons na die spreker en haar familie:

Die vroumens wat sam metons gewas het, het niks oorgekom (in die ongeluk) nie

(C686:180)

Julle en u as tweedepersoon meervoud objekvorme

JulIe

Die gebruik van julle, soos by u en jy, word bepaal deur die formeelbeidsgraad van die

gespreksituasie (Ponelis 1979:67). In die ontlede tekste is die deiktiese gebruik van julle in

die objeksvorm beperk, as gevolg van sosiale afstand tussen die gespreksgenote:

So u sal sien..die nagmalbekers..en mnr. De Bryn,juIIe ene wys daarso (CI36:17)

56

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!