03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ten einde te bepaal of sekere gebruikspatrone, soos die hierbo, beperk is tot spesifieke

gemeenskappe en of dit verspreid onder al die Griekwas voorkom, word die volgende vier

parrone bespreek wat deur Du Plessis (in Van Rensburg 1984) as tiperend van Griekwa­

Afrikaans beskou word:

• die gebruik van vokatiewe

• die gebruik van vokatiewe en aanspreekvorme (p. 111-118)

• die gebruik van besitIike konstruksies (p. 106)

• die aanduiding van voornaamwoordelike geslagsonderskeid (p. 105).

(1) Die gebruik van vokatiewe in Griekwa-Afrikaans

Die feit dat die aanspreekvorm van die onderhoudvoerder die vokatief van die segsman

bepaal, en verder dat faktore soos die aangesprokene se sosiale status binne sy eie

gemeenskap, die gespreksonderwerp en die sintaktiese omgewing waarbinne die vokatief

voorkom, 'n rol speel by die keuse van 'n vokatief (Van Rensburg 1984:115), is reeds in

afdeling 3.1 bespreek. In dieselfde bespreking is verwys na die frekwensie-indeks van die

vokatief Baas en enkele verwante vorme wat deur die navorsers opgestel is, met persone uit

Campbell, Douglas, Prieska en Kokstad as respondente.

Die resultate van hierdie ontleding is insiggewend omdat dit bydra tot die uitgangspunt dar

Kokstad as aparte spraakgemeenskap beoordeel behoort te word: in 'n gesprek van ongeveer

4200 woorde gebruik die respondent uit Douglas die woord Baas 147 keer, en die een in

Kokstad dit slegs 'n halwe keer - Ba... (hy korrigeer homself onmiddellik (Van Rensburg

1984:115». Van die vier respondente gebruik slegs twee die vokatief Meneer - die een uit

Kokstad 3 keer en die een uit Prieska 20 keer. Die respondente uit Philippolis gebruik slegs

die vokatief Baas, Kleinbaas of Kle'mies.

Op grond van hierdie gebruikspatrone word daar dus 'n onderskeid gemaak tussen die

sprekers uit Kokstad en omgewing, diegene uit Philippolis en omgewing en die uit Campbell

en omgewing.

(2) Die gebruik van vokatiewe en aanspreekvorme in Griekwa-Afrikaans

Ook by die voorkoms van vokatiewe plus aanspreekvorme is verskilIe tussen die groepe

gevind. 'n Onderskeid word gemaak russen farniliere en beleefde aanspreekvorme. In hierdie

verband wys Du Plessis (Van Rensburg 1984:112) op die sosiale afstand wat tussen blanke en

30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!