aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
gebruik van die anributiewe besitlike voomaarnwoorde onder anaforiese voorwaardes nie

(ponelis 1979:84):

Attributief

Dit is my boek

Selfstandig (predikatief)

Die boek is myne

Hierdie voomaarnwoorde kan deikties ofanafories verwys.

Waar 'n mens in die koine semantiese reIasies soos besit of assosiasie deur middeI van die

besitlike voomaamwoord se + naarnwoord gebruik, soos in Piet se hoed> sy hoed, toon die

ontlede tekste benewens die genoemde patroon ook die gebruik van die persoonlike

voomaarnwoord (subjek) + se + naarnwoord, soos in hy se hoed, sy se hoed of (sonder se),

hom hoed. Hierdie gebruikspatroon het in die enkeIvoudsvorm hoofsaakIik by die

derdepersoonsvoomaamwoorde voorgekom waar na manlike of vroulike referente verwys

word, aIhoeweI voorbeelde van my se en jou se ook opgeteken is.

In die meervoudsvorm word die besitiike voomaarnwoorde ons, julle en hulle, benewens die

gebruik soos in die koine, ook gebruik soos by die enkeIsvoudsvorm, d.w.s. persoonIike

voomaarnwoord + se + naamwoord: onsl jullel hulle se hoed.

In hierdie verband se Du Plessis (in Van Rensburg (1984:245) "Die impIikasie hiervan is dat

die sprekers dan nie die besitlike voornaamwoorde onse na analogie van die Nederlandse

verboe vorm nI onze (vir de-woorde en meervoude) gebruik nie, maar die perifrastiese ons se

soos in ons se hys...voIgens die interpretasie het Griekwa-Afrikaans dan nie 'n geflekteerde

onse behou nie, maar die perifrastiese se veralgemeen t.O.v, aI die persoonlike

voornaarnwoorde ...aangesien dit reeds by name en selfstandige naarnwoorde voorkom."

Dit is ook interessant dat aI die groepe die meervoudsvorm onse, soms in variasie met ons,

asook hy se in variasie met sy gebruik, maar dat die Philippolis-groep (groep A) uitsIuitlik die

vorm gebruik soos in die koine, by. sy bees.

Hierdie besitlike vorme kan verskeie relasies uitdruk:

as besitting: my setmy hoed,

om verwantskap aan te dui: hy set sy rna

om assosiasie aan te dui: onsl ons se kerk.

61