03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gooi so 'n bietjie water (LN)

Een segspersoon gebruik die graadbepaling so voor die graadwoord soveel, wat

gesubstantiveer word deur die byvoeging van die verkleiningsmorfeem -tjie met die betekenis

"so 'n klein pensioentjie":

ek kry darem so sove(e)ltjie my kleinbas (KW 615)

Sulke as graadwoord word, soos in die koine, voor massanaamwoorde en meervoudige

soonnaamwoorde gebruik, beide met en sonder 'n adjektief:

plant sulke groatpampoene (AW)

In die volgende voorbeeld is sulke 'n anaforiese markeerder.

drie tjeelvisse...Is ok net sulke visse (HI 843)

In variasie met sulke word so, solike, soeke, solke en sokke in die ontlede tekste as

graadwoorde en as anaforiese rnarkeerders voor 'n meervoudige soortnaamwoord gebruik.

Die volgende vorrne korn ook in die koine voor:

dan kry hy (die huis) soeke dwarslaue (GM 646)

(rondawels)..Is solke klippertjies so oprnekaar (GM 645)

sisrokke...rnet so bandjies om (PV 821)

Dit is goedjies war sokkefraings het (PV 832)

Die volgende voorbeeld kom nie in die koine voor nie:

Nooit solike moeilikgyte gekry vir solike goed nie (U 754)

'n Leerntewoord as voorbepaling in die substantiefstuk

Die vraagwoorde as voorbepalings by 'n substantiefstuk word ook rue dikwels gebruik rue

(slegs 2 keer in een teksgedeelte):

watse soon Griekwas

watter mannetjie (WA)

119

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!