aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
sintaktiese kompleksiteit, met verwysing na die mondelinge venellinge teenoor geskrewe

Afrikaans bloat 'n aanduiding is van sintaktiese kornpleksiteit as register- of stylverskynsel.

In hoofstuk 3 is gewys op die verband tussen "register" en "styl". Du Plessis (l987b:19-22)

verwys na 'n uiteensetting van styl as 'n skaal van formaliteit wat op elke formaliteitsvlak

korreleer met sistematiese fonologiese, grammatiese en leksikale verskille. Hy onderskei

vyf style (of grade van formaliteit), naamlik intieme, kasuele, konsultatiewe, formele en kil

style. Hierdie vlakke van formaliteit hou weer verband met die verbouding tussen

gespreksgenote.

Volgens Du Plessis (Van Rensburg 1984:22) verwys register na die aard van die sosiale

situasie, soos die beroepsvlak van 'n taalgebruiker, terwyl kodewisseling verband hou met

die wisseling wat een spreker in 'n gesprek toepas tussen varieteite van dieselfde taal.

Daar is oak in hoofstuk 3 verwys na Webb (in Borha e.a. 1989:429-430) se onderskeiding

tussen 'n formele en informele styl; Webb wys daarop dat oak gepraat word van 'n bevrore

styl, onderhoudstyl, intieme styl, ens. 'n Formele styl impliseer dat die spreker sy eie

taalgebruik monitor en praat volgens die eise van "korrekte" taalgebruik, terwyl hierdie

selfmonitering by 'n infonnele styl afwesig is, sodat laasgenoemde morfologies en sintakties

gekenmerk sal word deur minder komplekse vorme, Volgens Webb is styl 'n varieteit wat

met 'n bepaalde situasie gekoppel geraak her, en register 'n varieteit wat met 'n bepaalde,

gespesialiseerde aktiwiteit geassosieer geraak het, soos kanseltaal of bendetaal.

Sowel 'n stuk geskrewe Afrikaans as gesproke taalgebruik kan na aanleiding van Du Plessis

en Webb se sieninge as formeel gekenmerk word. As gevolg hiervan is vir die bepaling van

die kompleksiteitsgraad van naamwoardstukke slegs transkripsies of gedeeltes van

transkripsies gebruik wat as informeel getipeer kan word.

6.3.4 Die stel van 'n hipotese oor die kompleksiteitsgraad van naamwoardstukke

in Griekwa-Afrikaans

Aan die hand van die kriteria hierbo uiteengesit, word die voIgende hipotese in hierdie

afdeling geroets:

170