03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Du Plessis wys verder daarop dat nie-linguistiese faktoret soos geografiese, demografiese,

staatkundige en sosiale faktore die lyn kan beinvloed; faktore wat juis by die interpretasie van

die Griekwa-gegewens in berekening gebring moet word.

In hierdie ondersoek word nie gebruik gemaak van taaIkaarte of vIakkaane om die

verspreiding van taaIverskynsels aan te dui nie; maar die "geografiese verspreiding van

variasie (word) so beskou dat die taaIlandskappe....afgelei kan word" (OU Plessis 1987b:67).

Die verwerking van die gegewens is gerig op die verband tussen die geografiese verspreiding

van taaIverskynsels in Griekwa-Afrikaans en ander ekstem-linguistiese feite; so 'n benadering

behels dat die verwerkte taaImateriaal iets van die gebruikers van die besondere varieteit se

geskiedenis, kultuur en sosiale stelsel sal openbaar.

Vervolgens word gekyk na die verband tussen geografiese verspreiding en taaIgebruiksvorme

by die Philippolis-, CampbeIl- en Kokstad-gemeenskappe.

4.2.3 Die bepaling van spraakgebiede op grand van voomaarnwoordelike

gebruikspatrone

Na aanleiding van die sosiale en ekonomiese verskille tussen die Griekwas van Griekwaland­

Oos en Griekwaland-Wes onderskeidelik, kan verwag word dat daar ook verskille in huI

taalgebruikspatrone sal voorkom.

In hierdie verband verwys Du Plessis (Van Rensburg 1984:105-115) na verskeie

voomaamwoordelike gebruikspatrone wat as tiperend van Griekwa-Afrikaans beskou kan

word. So byvoorbeeld word hy gebruik om na 'n vroulike referent te verwys ("My ma..•hy's

ok Griekwa"). Die se-konstruksie of "besitlike vorm" wat in Standaardafrikaans as Jan se

perd> sy perd weergegee word. word in Griekwa-Afrikaans baie wyer toegepas, soos in:

z'se } perd

hom

VerskiIIende aanspreekvorme soos Baas en meneer, u en jy. word ook met verwysing na

dieselfde persoon, die onderhoudvoerder, gebruik.

SYolgens Du Plessis {I987b:15.36) sluitu taalgemeenskap al die sprekers in wat in onderlinge verkeer van

dieselfde taal gebruik maak. So 'n gemeenskap deel len rninste twee eienskappe, naamlik dat bulle van

dieselfde linguistiese kodes in bulle onderlinge komrnunikasie gebruik maak en dat bulle geografies lOt

dieselfde groep behoort,

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!