03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

In die volgende voorbeeld is groot, in verbinding met stad as verwysend na 'n groot klomp

rnense, vir die nie-dialek spreker semanties ondeursigtig en verskil van gebruik in die koine:

(ons was) 'n groot scad

Die adjektief volle in verbinding met mens is insgelyks semanties ondeursigtig en word anders

gebruik as in die koine, waar dit verwys na "n volwaardige mens; "iemand wat sy potensiaal

ten volle ontwikkel' Die segspersoon gebruik dit met die betekenis "word nou 'n

grootmens" of "volwasse":

hy word volle mens (VW)

Baie beteken hier groot:

...is baie nasie (VW)

Die volgende is 'n voorbeeld van 'n nomaliseringsproses waar die eerste element van die

substantiefstuk 'n deeItjiewerkwoord is. Hierdie konstruksies is algemeen in die koine, soos

'n optelbrak, of 'n wegloopkind:

'n grotmak boesmantjie (VW)

'n Kort sluiertjie by 'n bruidsuitrusring word beskryfas stomp;

hierie stomp veiletjie (VW)

ook in die volgende beskrywing, maar met die gewone volgorde (so 'n S1Q!11Il. mysoor ding).

omgedraai, sodar 'n stapelvorm ontstaan. Stomp ding en mysoor het dieselfde semantiese

onderbou, naamlik 'n stomp ding soos 'n muis se oor:

so 'n stomp ding mysoor (VW)

Skil as adjektief is in die volgende uitdrukking waarskynlik 'n verkorte vorm van skilpad:

(ek kykjou met) 'n skil oog (WA)

126

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!