03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

As gevolg van die sosiale afstand tussen die onderhoudvoerder en die informant word die

voornaamwoordelike aanspreekvorrne jy en jou sover moontlik verrny. Waar dit weI

voorkom, verwys dit nie na die aangesprokene nie, maar na 'n ongespesifiseerde referent met

'n eerstepersoonsbetekenis:

...was die Griekwatrots nog nooit injou ('n mens) aangewakker nie (C461:15)

Twee voorbeelde van epitetiese anafore met affektiese waarde, met die voorbepaling jou, is

teegekom. In die koine hang die voorkoms van epiteta nou saam met die onderwerp onder

bespreking aangesien emosies neerslag in die taal vind (Prinsloo 1991), soos in die volgende

gevalle waar dit as uitroepe gebruik word:

jou verdomde ding! (A I 7:34)

Appeliepie jou blaar! (CI 38:86)

In die plek van die inforrnelejou, as verwysend na ''jy en diegene met wie jy jou assosieer" en

ten einde statusafstand te handhaaf, word die gemeensarner julle gebruik, in hierdie geval as

gewone objek:

U

Mister...van Rensburg...ek wiljulle nie teleerstel nie (CI41:185)

Die meer forrnele aanspreekvorrn meneer word saam met u as voorsetselaanvulling gebruik:

Meneer Booysen sal dit kan vir u gee (C250:ll)

en as gewone objek:

...dat ek lat u verbygery het (C2 52:85)

Hom, haar. die as derdepersoon enkelvoud objekvorrne

Hom

Soos in die koine, het hom as objeksvorrn 'n wye verwysingsfunksie. Hom word referensieel

gebruik om manlike referente te merk:

..ek sal probeer onthou om hom te vra (C2 50:12)

52

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!