aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
mynes (my kinders) is nou in die dorp (C6)

lou as tweedepersoon enkelvoud besitlike voornaamwoord

As gevolg van die statusafstand tussen die gespreksgenote word jou Cn mens) nie direk tot

die gespreksgenoot gerig nie, maar word gebruik as verwysing na 'n ongespesifiseerde

referent om 'n a1gemene lewenshouding te beskryf. Hierdie voorbeelde word as generiese

verwysings met 'n eerstepersoonsbetekenis gebruik:

Staan maar virjou saak (A6418:100)

...dit gee 'n mens 'n kans om te moetjou God stry innie gebed (CS 70:150)

agter daai sny je jou nou sol yt (Dl 245:28)

In 'n gedramatiseerde venelling rapponeer die spreker die spraak van 'n derdeparty:

...hille vra vir die rna: "Issitjou dogter?" (C569:126)

Die selfstandige vorm word baie min gebruik, waarskynlik as gevolg van die statusafstand

tussen die gespreksgenote. Dit word wei gebruik in verwysing na 'n ongespesifiseerde

referent:

die hele onkoste (van die saak) is joune (D3 388:8)

In een voorbeeld word die vorm as tweedepersoon enkelvoud gebruik maar met 'n

eerstepersoonsbetekenis:

...jy kan mos nie...se dis (die kinders) niejy (joune) nie (A6418:98)

U as tweedepersoon enkelvoud besitlike voornaamwoord

Die hoflikheidsvorm word ook as gevolg van die statusafstand tussen gespreksgenote selde

deikties gebruik. SIegs een voorbeeld is teegekorn:

u het nou maar u lewe lank....(C6) (sin onvoltooid)

S.,v as derdepersoon enkelvoud besitlike voornaamwoord

63