aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Die volgende voorbeeld word soos in die koine gebruik:

..die landdros..wat wa:s sy nam? (A6416:37)

Die gebmik van wat, soos in die koine, veronderstel 'n navraag oor 'n nie-menslike subjek :

War was die four? (C6)

Warkanekdoen? (C6418:108)

War is die gesegde? (C2 51:32)

War help dit om dit te ontken? (C4 64: 123)

Die volgende voorbeelde is ook opgeteken waar na nie-menslike referente verwys word:

Warse goed is dit die? (AI 7)

Die vorme watter en waffer (wa:wwer) word afwisselend vir nie-menslike referente gebmik:

kan nie onthou waiter oorlog was dit nie..(C4 61:29)

die kerk..die bontste ene wavve een issie outste (A3 23:62)

Hou't hiIIe gase? wa:wwer plek toe? (A6 422:229)

Hy was een jaar, wafferjaar was dit..(C6 92:92)

4.6.2 Die onbepaalde voomaamwoorde

Ten opsigte van die koine onderskei Ponelis (1979:101) die onbepaalde voornaamwoorde in

'n sentrale groep en 'n randgroep wat bems op 'n skaal waarvolgens eersgenoemde, aan die

bopunt van die skaal, die mees tipiese voornaamwoorde is, en die randgroep die laagste; albei

groepe verwys na vae of onduideiike sake tussen gespreksgenote waarvan die identiteit of

aard nie gespesifiseer is nie,

Die sentrale groep het die kern iemandlniemand en ietstniks, wat menslik/nie-menslik asook

positief/negatief verwys. lemand en niemand het die kenmerke menslik en positief/negatief.

In die tekste word iemand, soos in die koine, met die kenmerk menslik/positief gebruik :

is hier nieiemand wat... hom (die regte Griekwa) onthou nie) (A6 420:189)

74