aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Drie van die respondente se taalgebruik vertoon kategoriale

vermyding van ofdie een vorm ofdie ander vorm ("hullel hulle

se goed"),

Slegs een respondent gebruik die Griekwa-Afrikaanse

vernakulervorm "ons se goed",

Groep 3 (Campbell en omgewing):

Respondente 1 tot 3 gebruik beide die Griekwa-Afrikaanse

vernakulervorm en die vorm wat in die koine voorkom

(syl hy se kind).

By die ander gebruiksvorme word Of die een vorrn Of die

ander vorm gebruik.

6.4.10 Gevolgtrekkings oar inherente variasie en die geografiese tipering van

Griekwa-Afrikaans

In teenstelling met die objektiewe navorsingsmetode wat in hierdie ondersoek gebruik is om

bepaalde hipoteses te toets deur teenbewyse daarvoor te probeer vind, lyk dit asofdaar in die

Van Rensburg-verslag, steunende op Bernstein 1967 en Van den Broeck 1983, 'n verswee

hipotese is wat nie op objektiwiteit berus of deur middel van deduktiewe

navorsingshipoteses getoets is nie, en wat die navorsers as geldig probeer bewys.

As gevolg van die navorsingsmetode wat hier gevolg is, is dit moontlik om op grond van

teenbewysvoering die volgende afleidings te maak:

1. Uit die berekeninge wat gemaak is, kan die eerste hipotese, naarnlik dat die gebruik van

voornaarnwoorde in Griekwa-Afrkaans deur inherente variasie ten opsigte van sekere

gebruikspatrone gekenmerk word, voorlopig as slegs gedeeltelik geldig beskou word,

aangesien sommige sprekers se taalgebruik inherente variasie vertoon en ander s'n nie.

2. Uit dieselfde berekeninge blyk die tweede hipotese voorlopig geldig te wees, naarnlik dat

die Kokstad-gebied, die Philippolis-gebied en die Carnpbell-gebied as afsonderlike

spraakgemeenskappe beskou kan word op grond van die sprekers se voornaamwoordelike

gebruikspatrone. Hierdie afleidings bevestig daarby die voorlopige aannarnes wat in

193