03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

In die volgende voorbeelde word die antesedent en anafoor saamgevoeg deur middel van ­

hulle, deur 'n segspersoon uit die Kokstad-gebied (groep C):

Ek is voorsitter daar, van meneer Pais-hulle (e2 52:74)

'n Segspersoon uit die Philippolis-gebied (groep A) gebruik die volgende vorrn:

ek kan nie a1s onthou nie, wat vir basie-hulle nou se nie (AI 6:24)

Dieselfde idenrifikasiepatroon word gevolg om relasionele verbande aan te toon:

Dit is nou my ouma-hille (AS:31)

van my ma-hille se mense (A5:31)

die vrou van my se ta-hulle (D2 293:6)

Die sprekers gebruik dikwels hulle om na ongespesiifiseerde referente met die betekenis

"diegene met wie ek my identifiseer", te verwys:

hiIIe het goet by hille statte ..50 soek-soek-soek tissen hille....so a1temitsjy sal hil kry

(A217:49)

Hierdie aspek van voomaamwoordelike anaforiek word verder bespreek onder die afdeling

oor die niebepaalde voomaamwoorde.

(3) Die wederkerende voornaamwoorde

Die wederkerende voomaamwoord is die objeksvorrn van 'n persoonlike voomaarnwoord

(my, jou, haar, hom, ens.), war eksklusief anafories is aan die subjek van die sin. In die

anaforiese verband staan net die sinsubjek en niks anders nie (Ponelis 1979:227):

Subjek

Ek

Wdk ww lVdk vnw

verset my

Die wederkerende voornaamwoord word ook gebruik as objek van die sin met '0

wederkerende genitiefsvorrn ("jy sal jou eie keel afsny"), binne 'n voorsetselgroep en as

kopulapredikaat,

58

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!