03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

soosjy se daar, hille kon dit baie goed slayf (C2 50:23)

In sekere gevalle word die voomaarnwoordelike aanspreekvonn jy venny as gevolg van

sosiale afstand tussen die gespreksgenote, en waar dit wei voorkom is dit gewoonlik as

generiese konstruksie waar na 'n ongespesifiseerde referent verwys word. Die

ongespesifiseerde referent kan veronderstel word, maar daar is geen eksplisiete identifikasie

nie (Van Rensburg 1984:104). Hierdie patroon, wat ook in die koine voorkom, is by al die

groepe teegekom (68 keer, teenoor 18 keer waar die gespreksgenoot direk aangespreek

word):

ien Griekwastat asjy so Kraairivier hier so afgaan (A2 16:15)

Die segspersone in die Philippolis-omgewing gebruik die vokatiewe Baas, Basie, Kle'mies en

so meer saam met 'n mens, as vermyding van die infonnelejy:

Grootbaias)....ma da issie me(n)s kyk hoe verwaarloos plek non (A322:17,23)

Die aanspreekvorm word ook deur hierdie groep as hoflikheidsvonn herhaal ten einde die

informele jy te vermy en terselftertyd statusafstand te handhaaf :

Ja Bas, die sal ba(a)s...sal hulle nog kry da (A531:25)

Hierdie onderskeiding kom oak in die koine voor :

Vader, u sal my moet verskoon (plegstatige aanspreekvorm)

Pa, pa sal moet gou maak (beleefde aanspreekvorm)

Pa, pa-hulle moet nou kom (waarpa ook ander lede van die familie insluit)

Pa,jy moet jou line roer (farniliere aanspreekvonn).

Die aanspreekvorm word in die ontIede tekste ook in gedramatiseerde vertellinge gebruik :

u

(In gesprek met die landdros, soos oorvertel) :

"Mar sy Iykdan nou nie sosjy" (C569:127)

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!