aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Die voorkoms van sy as attriburiewe vorm om familieverband of besittings aan te dui, is wyd

in Griekwa-Afrikaans:

want sy vrou en sy kind is hier (C6)

Dauer was amper in die moeilikheid met die skrywe van sy hoek (C2 51:47)

Sy kom ook by'n nie-rnenslike referent voor:

sy (die instrument) naam is 'n ghoera (A2:19)

en ook by 'n nie-rnenslike, dierlike referent:

daarie senings van die bees hier agter sy rug (A2:20)

Die vorm word dikwels in variasie met hy se gebruik as deikriese verwysing na 'n

gemeenskaplike gespreksgenoot:

Jaa, wat is hy se naam? (03380:31)

Om familieverband aan te dui:

hy se seun is Boeta Kok (DI249:18)

Hy se en sy word soms in variasie met hom gebruik om familieverband aan te dui:

dit Iyk nou hom vrou nou met anner mans galop her (C5 70: 137)

By 'n nie-menslike referent kom hy se ook voor om relasionale verband aan te dui:

hy se (die kerk) foendament sit mos hier (DI251:19)

Die selfstandige vorm (syne ofvokatief/referensieel+s'n1sinne) word seide gebruik. Waardit

wei voorgekom her, is dit gebruik as generiese vewysing na 'n ongespesifiseerde referent met

'n eerstepersoonsbetekenis:

Ek kan nou nie se dis daai man sinne ofdaai man s'n nie (D1418:95)

die bloed is sterker as die pa sinne..sterker as die ma sinne (Dl 247:27,29).

64