03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NS

Substantiefstuk

Algonun

persoon

'n ounoi

tydperk

next mand

gebiedJarea

die distrik

NS

Naamstuk

meer informasie oor persoon

Bellie Venter

meerinformasie oor tydsaspek

Februarie

meer informasie oor staatlplaasldorp

Fooriesmit

(2) Die herhaling van elemente in die substantiefstuk

In 'n NSI + NS2-konstruksie waar herhalings plaasvind, bestaan daar 'n disjunktiewe

verhouding tussen die twee naamwoordstukke. Hierdie patroon het dikwels en by aI die

respondente voorgekom, waar die tweede naamwoordstuk gebruik word as verdere

spesifisering van die naamwoordstuk, sodat die konstruksies as eksosentries beskou kan

word:

NSI

(na) die kerk toe,

die ster,

,n skilpadjie,

'n jong meid,

NS2

dle jaarliks toe (GM)

darie nagster (LN)

darie soort skilpadjie (LN)

horde jongmeid (PV)

Die tweede NS het soms 'n betekenisinhoud war slegs uit die gesprekskonteks afgelei kan

word. In die volgende voorbeeld word verwys na die hokmeisie, wie se status by die

aanvang van haar rnenstruele siklus vanaf meisie na grootmeisie, of jongmeisie bevorder

word. Die konstruksie is endosentries omdat die twee naamwoordstukke semanties

ekwivalent is:

dan word sy 'n grootmeisie, jongmeisie (LN)

(3) Die substantiefslUk die woord in vaste uitdrukkings

Die substantiefstuk die woord het verskeie kommunikasieverwante betekenisse in Griekwa­

Afrikaans en word vryelik saam met kommunikasiewerkwoorde soos se en spreek gebruik.

140

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!