03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hy gan vir my kind (haar) daarie hoek uitreik (CS 71:205)

dan vra hille vir die rna (haar) (C569:126)

By een van die segspersone is haar as objekheeltemal weggelaat:

Toe noem ons (-) mos Kaaikie Lawwerlot (A16:5)

By die afdeling oor die vroulike subjekvorm sy is verwys na (C.) Du Plessis (1985:15-17) se

ondersoek na die wisselende voornaamwoordgebruik "vera! onder anderskleuriges". In die

volgende voorbeelde word die vroulike vorrn haar, as voorsetselaanvulling, by sommige

groepe (die Philippolis-groep en die Campbell-groep) met die manlike vorrn hom vervang:

Myne (my pa) het nou dan me een manniekie by hom (A2 19:118)

By die Campbell-groep (groep D) word hom afwisselend met haar gebruik:

Wat van haar? (D3 378:8)

ek het by hom gehet vier kjinners CDI250:14)

In die venellings het 'n segspersoon uit dieselfde groep telkens die vorrn haar verrny deur te

verwys na die vrou:

Die

...By die vrou wat ek getrou het...want die vrou was 'n wedevrou...

ek het net die eerste vrou (D1 298:8,10,17)

As objeksvonn kan die, soos in die koine, verwys na enkelvoudige sake:

En as dit gebere word, moer jy die (die kappie) op 'n kussing sit (C462:69)

Die gebruik van die as meervoudige referent kom in die koine voor as anafoor by abstrakte en

konkrete meervoudige nie-menslike referente (ponelis 1979:591), soos in "die boeke is

swaar..nou met ek ditthulle ronddra". In die ontlede tekste is voorbeelde gevind waar dit ook

as anafoor by 'n menslike meervoudige referent gebruik word:

Dis witmense wat dit (die Griekwas) so ytgedrik het (A218:111)

54

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!