03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uit die ontledings hierbo kan afgelei word dat daar verreweg groter ooreenkomste as

verskille op sintagmatiese vlak tussen Griekwa-Afrikaans en die koine vorkom.

6.2.3 Semantiese verskille tussen Griekwa-Afrikaans en die koine

Die volgende eksemplariese voorbeelde van naamwoordsmkke is uit die ontlede tekste

opgeteken wat in Griekwa-Afrikaans met ander betekenisse as in die koine gebruik word, of

s6 gebruik worddat dit vir die nie-dialekspreker ondeursigtig is:

die jaarliks: 'n jaarlikse kerklike byeenkoms

'n groat makZoeIa: 'n volwasse, beskaafde Zulu-man

die au groot Griekwa: 'n bejaarde, volwasse Griekwa-man

skoon Griekwas: Griekwas met 'n suiwere afkoms

loutere Griekwas: dieselfde betekenis as skoon Griekwas

die HofParimeni magistraat: die magistraatshof

'n groot stat: 'n groot klomp mense bymekaar

jou hele kjenners: al jou kinders

die vrou se hele bedoel: die vrou se lewensuitkyk

die valle voorwaardes: die volle waarheid

jou ytgelaatgeid: jou astrantheid

.'n lykstasie: 'n lykstoet

julIe se vrymanne: julie vryers

'n arm geslag: 'n geslag met min voorregte

die skoon waarheid: die suiwer waarheid

'n maklike waarheid: iets wat maklik geglo kan word

die las kare: motorkarre war nie aan die plaaslike inwoners behoort nie

die toe bottel: 'n warmfles

die nageboude plasie: 'n plasie wat later aangele is

hartseerlike verhale: verhale wat seermaak

'n hapelose punt: 'n saak wat nie beredder kan word nie

daai goddelike man: 'n godsman (soos 'n dominee)

valle mens: 'n volwasse persoon

'n.stomp veiletjie: 'n kort sluier

gelykvol biste: busse stampvol passasiers gelaai

'n soveeltjie: 'n pensioentjie

'n kort gekalwerde koei: 'n hubare vrou

die sluier (om jou nek): 'n serp

164

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!