03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Intensiewe vorme van adjektiewe is nie baie produktief in Griekwa-Afrikaans rue. Die

voIgende voorbeeld kan as so 'n intensiewe vonn beskou word, met die gewone betekenis

vol tot op die rand of propvol aangewend om te verwys na 'n vol bus of in die meervoud

volgepakte busse:

gelykvol biste (busse) (IJ)

Segspersone uit Prieska gebruik dikwels die adjektief ou as voorbepaling in die

substantiefstuk:

ou brynkjeenr

ou klein boenjie

oumakperd

ou grotmense

ouman

ou vrinne

AlhoeweI adjektiewe hoofsaaklik saam met Iidwoorde as determineerders gebruik word, is die

affektiewe gebruik van OU, soos die gevaI by die naamstukke, algemeen as voorbepaling by

die substantiefsruk. In sulke gevalle word ou se interpretasie nie deur sy attributiewe posisie

bepaal nie, maar deur die aard van die ornringende konsrituente (Vink 1985:136). In die

volgende voorbeelde is daar nie ander adjektiewe (bv. "die verslete ou rok") wat die idee van

ouderdom beklemtoon nie, maar word die denotatiewe interpretasie soos in die koine uit die

konteks afgelei:

OU ooie

ou blou sisrokke

ou Griekwa-ouvrou (PV)

Die konnotatiewe interpretasie, soos venedering, word deur die verldeiningsuffiks aangedui:

'n ou halfkroontjie (PV)

ou hysietjie (LN)

127

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!