03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

galaanvalle of maagkrampe is, kan bietjie 'n adjektief wees aangesien dit die

gradeerbaarheidstoets slaag (bietjietbaieaanvalle}:

Ek is ok nie fris nie...Bietjie apelepsie alleles wat mei gevathet (SJM 907)

'n Ander moontIikheid is dat bietjie 'n onbepaalde hooftelwoord kan wees indien bietjie

apelepsie alleles dieselfde beteken as enkelel'n poor epileptiese aanvalle. Die waarskynlikste

ontleding is dat bieljie, soos in die koine, as versagtingsadjunk gebruik word, soos in kom

bietjie hier, of hy wil joa 'n bietjie spreek.

Bietjie word ook gebruik as getalsomskrywers met die betekenisse amper en 'n paar

onderskeidelik. Die voIgende voorbeeld is nie bekend in die koine nie:

is bietjie twalfier (lB 841)

Die voorbeeld kom wei in die koine voor, soos in dis nou 'n bietjie lank terug:

dis nou bietjiejare rrug (IB)

In die volgende voorbeeld word bietjie ook as getalsomskrywer saam met so, sonder die

onbepaalde lidwoord, gebruik met die betekenis so 'n paar musiekstukkies. Hierdie vorm

kom ook in die koine voor, soos in ek speel so ('n) bietjie klavier:

ek speel so bietjie stukkies (IB)

Yolgens Ponelis (1979:123) is so 'n die aanwysende pro-adjektief, wat in die voorbeeld saam

met bietjie as 'n massabepaler gebruik word (Ponelis 1979:45):

moet ek vir so 'n bietjie melk derrig sent petaal (AW)

Die kwantor as voorbel'aling in die substantiefstuk

Daar is nie eenstemmigheid by taalkundiges oor die indeling van o.a. kwantors en telwoorde

nie. Benewens die kwantors elke, enige, menige, en geen onderskei Ponelis (1979:420) ook

baie, min, 'n paar, as kwantors (p. 472); terwyl baie, enige, etlike, 'n boel, ens. (p. 133) ook

as onbepaalde telwoorde gebruik kan word en ook reeds hierbo as sodanig bespreek is. De

Stadler (1982:6,358) onderskei universele kwantors as al en sy variante (soos alle, alles,

113

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!