03.05.2013 Views

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

aspekte van die naamwoordkonstruksie in griekwa-afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

daaris'ie meerskOn Griekwa nie (GM 997)

Ons se rna is loutere Grielcwas (U 739)

Die graadbepaling pure word ook as adjektief gebruik om te verwys na die Griekwa se

rassuiwerheid, na aanleiding van puur = suiwer. Hierdie vonn kan ook as 'n stapelvonn

beskryfword, waar eIke herhaling nuwe inIigting bekend stel:

isse groot nasie...baie nasie...piere Griekwas (GM 679)

In die volgende voorbeeld is pure idiomaties verbind met die kern, sodat dit, soos in die

koine, 'n intensiverende funksie het:

Daar is piere Transkei random ons (SJM 934)

In die volgende voorbeeld word die aanwysende pro-adjektief so ill verbinding met 'n

adjektief gebruik:

50 ordentIike Aferkans (GM 1018)

Naarnstukke wat meer as een adjektief bevat, het nie dikwels voorgekom nie, sodat dit Die

moontIik is om sinvol na hierdie aspek te kyk nie, Die volgende voorbeelde waar meer as

een adjektiefsaam met 'n naarn gebruik word en waar volgorde bepaal kan word, is uit twee

vertellinge gei"dentifiseer:

die ou groat Griekwa (VW)

ou twee Boesmans

dai ou twee Boesmanse (PV 831)

Soos reeds aangedui, word ou aIgemeen in die ontIede tekste aangetref as adjektief in

naarnstukke. Vink (1985:37) wys daarop dat wanneer affektiewe adjektiewe, 5005 ou en

klein in die koine gebruik word, die adjektief se interpretasie Die deur sy attributiewe posisie

bepaal word nie, maar deur die konnotatiewe of denotatiewe interpretasie daarvan. In 'n

sindeel 5005 liewe au Leser word sprekersaffek deur au geirnpliseer en geen inligting oor die

ouderdom van die leser verskaf nie, sodat dit denotatief gebruik word en in die eerste posisie

verskyn. In 'n sindeelsoos ou vervelige self verskaf vervelige inligting oor die naarnwoord,

92

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!