04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1. 1:25, “die volmaakte wet van die vryheid”

2. 2:8, “die koninklike wet”

3. 2:12, “die wet van vryheid”

As die juk van die mondelinge oorlewering wat die Mosaïese wet interpreteer ’n dukkende las geword het vir die Jode,

is die juk van Christus maklik en lig (vgl. Mat. 11:29-30). Nietemin, ’n juk is ’n juk (vgl. Joh. 13:34; I Joh. 4:21) en hierdie

juk is ons verantwoordelikheid om mekaar as broers en susters in Christus lief te hê en te dien.

Die WERKWOORD hier word in twee ander tydmodusse in die manuskripte aangetref:

1. AORISTUS IMPERATIEF in MSS א, A, C, D

2. TOEKOMSTIG-AKTIEWE INDIKATIEF in MSS B, F, G

3. TOEKOMSTIG-AKTIEWE INDIKATIEF, maar met ’n ander voorafgaande lidwoord in MS P 46

Die UBS 4 -komitee was onseker watter een oorspronklik is. Hulle het moontlik gedink dat die TOEKOMSTIGE TYD

verander is na ’n AORISTUS IMPERATIEF oor die voorafgaande INFINITIEF in vers 1 (Bruce Metzger, A Textual Commentary

on the Greek New Testament).

6:3 “as iemand meen dat hy iets is, terwyl hy niks is nie” Dit is ’n EERSTE KLAS VOORWAARDELIKE SIN wat geldig

veronderstel word vanuit die skrywer se perspektief of ter wille van sy literêre doelstellings. Chirstene behoort hulleself te

beoordeel sodat hulle gepas teenoor mekaar kan optree en oorskatting van hulleself kan vermy (vgl. I Kor. 3:18, wat

moontlik Jes. 5:2 weerspieël). Dit beteken nie dat Christene nie sondig nie, maar dat sonde nie hulle lewens oorheers nie

(vgl. I Joh. 1:8; 3:6,9). Daarom kan hulle hulp en gebede aanbied vir diegene wie se lewens deur sonde oorheers word (vgl.

I. Kor. 3:18).

◙ “mislei hy homself” Hierdie WERKWOORD kom slegs eenkeer in die ganse NT voor, en beteken om jouself tot fout te

verlei. Die NAAMWOORD-vorm verskyn in Titus 1:10. Selfverkulling is die ergste tipe blindheid.

6:4 “Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel” Dit is ’n TEENWOORDIG-AKTIEWE IMPERATIEF van die term vir

‘beproef’ of ‘versoek’ [dokimazō] met die konnotasie van ‘om te beproef met die gedagte om te verbeter’. Sien Vir spesiale

aandag by I Tess. 3:5.

◙ “en dan sal hy grond vir roem hê alleen wat homself betref en nie wat die ander betref nie” Gelowiges moet

versigtig wees om nie hulleself met ander te vergelyk nie (vgl. II Kor. 10:12), veral diegene wat verras en oorval word deur

sonde (vgl. vers 1).

VIR SPESIALE AANDAG: ROEM

Die Griekse terme kauchaomai, kauchēma en kauchēsis word sowat 35 keer deur Paulus gebruik en kom twee keer in

die res van die NT voor (in Jakobus). Meestal kom dit in I en II Korintiërs voor.

Daar is twee waarhede wat met spoggery verband hou:

1. geen vlees sal voor God kan roem nie (vgl. I Kor. 1:29; Ef. 2:9);

2. gelowiges moet in die Here roem (trots) vind (vgl. I Kor. 1:31; II Kor. 10:17, wat aan Jer. 9:23-24 herinner).

Daarom is daar aanvaarbare en onaanvaarbare roem of trots.

A. Aanvaarbaar

1. roem in die hoop op vryspraak (vgl. Rom. 4:2)

2. in God deur die Here Jesus (vgl. Rom. 5:11)

3. in die kruis van die Here Jesus Christus (bv. Paulus se hoofgedagte, vgl. I Kor. 1:17-18; Gal. 6:14)

4. Paulus vind roem in

a. sy bediening sonder vergoeding (vgl. I Kor. 9:15-16; II Kor. 10:12)

b. sy gesag aan Christus ontleen (vgl. II Kor. 10:8,12)

c. dat hy nie hom beroem op ander se werk nie (soos sommige in Korinte wel gedoen het, vgl. II Kor.

10:15)

d. sy ras-afkoms (soos sommige in Korinte ook wel doen, vgl. II Kor. 11:17; 12:1,5,6)

e. sy kerke

(a) Korinte (vgl. II Kor. 7:4,14; 8:24; 9:2; 11:10)

(b) Tessalonika (vgl. II Tess. 1:4)

(c) sy vertroue in God se vertroosting en redding (vgl. II Kor. 1:12)

B. Onaanvaarbaar

1. roem oor Joodse afkoms (Rom. 2:17,23; 3:27; Gal. 6:13)

2. sommige kerke van Korinte het hulle beroem:

a. op mense (vgl. I Kor. 3:21)

b. op wysheid (vgl. I Kor. 4:7)

c. in vryheid (vgl. I Kor. 5:6)

3. valse leraars het hulle ook beroem op die kerk van Korinte (vgl. II Kor. 11:12).

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!