04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

◙ “julle het my ontvang as ’n engel van God, ja, as Christus Jesus” Met hierdie sterk stelling insinueer Paulus dat hulle

die boodskap van God opreg deur hom ontvang het, tesame met groot respek vir die dienaar wat dit gebring het. Die NJB

vertaal die frase as “boodskapper van God”. Die woord vir ‘engel’ in Hebreeus en Grieks beteken ook ‘boodskapper’.

4:15 OAV “Wat was dan julle saligprysing?”

NAV “Julle was so gelukkig daaroor. Wat het nou daarvan geword?”

NASB “Where then is that sense of blessing you had”

NKJV “What then was the blessing you enjoyed”

NRSV “What has become of the goodwill you felt”

TEV “You were so happy! What has happened”

NJB “What has become of this enthusiasm you had”

Met hierdie retoriese vraag wil Paulus weet waar die oorspronklike, positiewe gevoelens wat die Galasiërs teenoor

hom gehad het, heen verdwyn het. Die Phillips-vertaling lees: “What has happened to that fine spirit of yours?”

◙ “dat julle, as dit moontlik was, jul oë uitgegrawe en vir my sou gegee het” Hierdie TWEEDE KLAS VOORWAARDELIKE

SIN behoort verstaan te word as: ‘As julle julle oë uitgepluk het, wat julle nie het nie, sou julle dit vir my gegee het, wat

julle nie het nie.’ Hierdie lesing ondersteun die teorie dat Paulus se doring in die vlees (vgl. II Korintiërs 12) sy oogsiekte

was.

4:16 “Het ek dan julle vyand geword deur julle die waarheid te vertel?” Paulus kontrasteer hulle radikale

gemoedsverandering teenoor hom met hulle gemoedsverandering teenoor die evangelie.

4:17-18 Twee probleme doen hulself voor in die verklaring van verse 17 en 18: (1) die betekenis van die gebruik van

‘ywer’ en (2) die dubbelsinnige onderwerp in vers 18. Verwys dit na (1) Paulus of (2) die Galasiese kerke? Met hierdie tipe

dubbelsinnigheid is ’n dogmatiese verklaring onvanpas, maar die algemene sin van die passasie word nie geaffekteer nie.

Die verjoodsers wou hê dat die Galasiërs slegs vir hulle moet volg en hulle moet waardeer soos hulle voorheen vir Paulus

waardeer het.

4:17 OAV “Hulle ywer vir julle”

NAV “Daardie mense se ywer vir julle”

NASB “They eagerly seek you”

NKJV “They zealously court you”

NRSV “They make much of you”

TEV “Those other people show a deep concern for you”

NJB “The blame lies in the way they have tried to win you over”

Letterlik lees dit ‘hulle is jaloers oor julle’. Dit moet ’n verwysing wees na die valse leraars, veral in die konteks van

die volgende frase: “nie goed nie”. ‘Ywer’, van die wortel, ‘om te brand’, het twee konnotasies in Koine Grieks: (1) die

gevoel tussen jong geliefdes en (2) jaloesie van ’n ander. Hierdie sterk emosies kenmerk die aktiwiteit van die soetsappige

valse leraars teenoor die Galasiese kerke, maar hulle aktiwiteit vind sy oorsprong in selfsug.

◙ OAV “maar hulle wil ons buitesluit, sodat julle vir hulle kan ywer”

NAV “hulle wil julle van my losmaak sodat julle julle vir hulle saak sal beywer”

NASB “but they wish to shut you out so that you will seek them”

NKJV “they want to exclude you, that you may be zealous for them”

NRSV “they want to exclude you, so that you may make much of them”

TEV “All they want is to separate you from me, so that you will have the same concern for them as they

have for you”

NJB “by separating you from me, they want to win you over to themselves”

Die valse leraars was jaloers op die emosie wat die Galasiese kerke Paulus gewys het (vgl. verse 13-15). Hulle wou

vir Paulus vervreem sodat hulle sy plek kon inneem! Dit verduidelik dalk vers 18.

4:18 Paulus was geskok dat diegene wat so vriendelik en besorgd was oor hom so dramaties vyandig geword het (vgl. vers

16). In die konteks van verse 13-20 pas hierdie verklaring die beste.

4:19 “my kinders, vir wie ek weer in barensnood is” Paulus gebruik dikwels familiale metafore vanweë hulle konnotasie

van warmte en besorgdheid. Hy noem homself ’n vader in I Kor. 4:15 en I Tess. 2:11 en hier, ’n moeder (vgl. I Tess. 2:7).

Paulus was moontlik besig om die punt te maak dat hy die ware geestelike ouer van die Galasiërs was, nie die verjoodsers

nie.

◙ “totdat Christus in julle ’n gestalte verkry” “Gestalte verkry” [Griekse wortel, morphē] is in ’n mediese sin gebruik

vir ’n fetus se ontwikkeling. Morphē kon verwys na die blywende karakter van iets. Hierdie teks verwys na hulle

volwassenheid in Christus (vgl. Ef. 4:13), of in ander woorde, hulle Christusgesindheid (vgl. Rom. 8:28-29; II Kor. 3:18;

7:1; Gal. 4:19; Ef. 1:4; 4:13; I Tess. 3:13; 4:3,7; 5:23; I Pet. 1:15). Dit beteken nie noodwendig twee verskillende ervarings

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!