04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GALASIËRS 2

PARAGRAAFVERDELING VAN MODERNE VERTALINGS

UBS 4 NKJV NRSV TEV NJB NAV

Paul Accepted by

Other Apostles

Defending the

Gospel

Paul’s Apostleship

Recognized in

Jerusalem

22

Paul and the Other

Apostles

The Meeting at

Jerusalem

2:1-10 2:1-10 2:1-10 2:1-5 2:1-10 2:1-2

Paul Rebukes Peter

at Antioch

No Return to the

Law

Paul Rebukes

Peter’s

Inconsistency at

Antioch

Paulus word deur

die ander apostels

erken

2:3-5

2:6-10 2:6-8

Paul Argues with

Peter

Peter and Paul at

Antioch

2:9-10

2:11-21 2:11-21 2:11-14 2:11-14 2:11-13 2:11-13

A Statement of

Principle

2:14 2:14

The Gospel as

Preached by Paul

2:15-21 2:15-16 2:15-21 2:15-16

2:17-21 2:17-21

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. vii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

In Antiogië wys

Paulus vir Petrus

tereg

Geregtigheid uit die

geloof

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

1. Eerste paragraaf

2. Tweede paragraaf

3. Derde paragraaf

4. Ens.

INSIG UIT DIE TEKSVERBAND

A. Hierdie gedeelte sit die literêre eenheid voort (Paulus verdedig sy apostelskap) wat in 1:11 begin en aangaan tot

by 2:14.

B. In 2:15-21 lei ’n oorgangspassasie die inhoud van Paulus se evangelie in, wat verder uitgebrei word in hoofstukke

3 & 4. Dit is Paulus se outobiografiese verdediging van sy apostelskap en evangelie gebaseer op die openbarende

wil van God en nie op enige menslike oorleweringe nie, selfs nie dié van die twaalf apostels en die Jerusalem kerk

nie.

C. Hierdie gedeelte is bekend vir sy problematiese interpretasie om twee redes:

1. Die eerste gedeelte, verse 1-10, bevat grammatiese onreëlmatighede. Paulus begin ’n onderwerp in verse 1 en

2, maar in verse 3-10 breek hy in hierdie onderwerp in met ’n reeks van drie tussensinne en gebroke sinne.

Die onderwerp van verse 1-2 word voortgesit in verse 6-10. Hoewel dit moeilik is om grammaties uiteen te

sit, is die oorkoepelende betekenis duidelik.

Deur die ongewone leestekens van verse 1-10 te vergelyk in moderne vertalings (d.w.s. tussensinne,

skuinsstrepe, beletseltekens) word dit duidelik hoe moeilik dit is om Paulus se argument te volg.

2. Die volgende gedeelte, verse 11-21, is ook moeilik om te interpreteer omdat die gevolgtrekking van Paulus

en Petrus se gesprek onseker is. Die NRSV-, TEV- en JB-vertalings beperk die aanhaling tot vers 14 terwyl

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!