Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
1. Verse 1-12 hanteer die wettiese (menslike meriete) verdraaiings van vryheid

2. Verse 13-15 hanteer die antinomiese (wetteloosheid) verdraaiing van vryheid (vgl. Rom. 14:1-15:13; I Kor.

8; 10:23-33)

C. Hierdie boek kan ’n boodskap van absolute vrye genade genoem word. Paulus het ’n unieke begrip van die

probleme van eie-inspanning gehad (d.w.s. verse 1-12). Sy evangelie was ’n roepe na vryheid, maar nie ’n vryheid

wat lei tot goedgekeurde oormaat nie (d.w.s. 13-15), maar een wat lei tot liefdevolle diens. In ons dag is dit vir

ons nodig om die balans te sien tussen gelowiges se radikale vryheid in Christus en hulle gevolglike vryheid om

gepas op God se vrye liefdegawe te reageer (vgl. Romeine 6). Romeine 14:1-15:13 is ’n uitmuntende voorbeeld

van die Bybelse balans tussen vryheid en verantwoordelikheid, nes I Korintiërs 8-10. Hy (die Gees) gee ons die

mag om godvresende lewens te lei.

D. Verse 16-26 wys ons die bonatuurlike bron van Christenvryheid wat die Heilige Gees is. As verlossing ’n vrye

daad van God se liefde deur Christus is, dan is die Christelike lewe deur die Gees dit ook. As gelowiges

boetvaardig en gelowig moet kniel voor verlossing moet hulle dit ook boetvaardig en gelowig doen voor die

voortdurende leierskap van die Heilige Gees in hulle daaglikse lewens. Regverdiging begin ’n proses; dit dien nie

as slot nie!

WOORD- EN FRASESTUDIE

OAV TEKS: 5:1

1 STAAN dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van

diensbaarheid bring nie.

5:1 OAV — (sien voetnota 5 )

NAV “(Christus het ons vry gemaak) om werklik vry te wees”

NASB “It was for freedom”

Die eerste frase van 5:1 pas waarskynlik by 4:21-31 of begin ’n nuwe paragraaf (NKJV, TEV, NJB). Dit kan ’n

woordspel op ‘vrye vrou’, 4:30,31; ‘vryheid’, 5:1; en ‘vry’, 5:1 wees. Die doel van die evangelie is om mense van die

vervloeking van die Mosaïese wet te bevry sodat hulle gewillig en gepas kan reageer op God by wyse soortgelyk aan God

se belofte aan Abraham. Daarom is gelowiges vry om nie te sondig nie en vry om te lewe vir God (vgl. 2:4 en Romeine 6,

veral vers 11).

Die NAAMWOORD ‘vryheid’ word eerste geplaas en die WERKWOORD van dieselfde wortel word gebruik

(‘vrygemaak’, AORISTUS AKTIEWE INDIKATIEF) om die konsep te beklemtoon!

◙ OAV —

NAV “Christus het ons vry gemaak om”

NASB “that Christ set us free”

Christene is waarlik vry in Christus (vgl. Joh. 8:32,36; II Kor. 3:17). Soos Martin Luther so goed gestel het: “’n

Christenman is die vryste heer van almal, onderwerp aan niemand. ’n Christenman is die mees pligsgetroue dienaar van

almal, onderwerp aan almal.” Gelowiges is vry van die val, vry van die tirannie van die self, weer vry om God en ander te

dien!

◙ OAV “STAAN dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer

onder die juk van diensbaarheid bring nie”

NAV “Staan dan vas in hierdie vryheid en moet julle nie weer onder ’n slawejuk laat indwing nie”

NASB “therefore keep standing firm and do not be subject again to a yoke of slavery”

NKJV “Stand fast therefore in the liberty by which Christ has made us free, and do not be entangled

again with a yoke of bondage”

TEV “Stand, then, as free men, and do not allow yourselves to become slaves again”

NRSV, JB “Stand firm therefore, and refuse to submit again to the yoke of slavery”

Paulus het twee vermanings uitgespreek in die lig van gelowiges se ware vryheid in Christus:

1. dat hulle volhard (vgl. Rom. 5:2 en I Kor. 16:13; sien Vir Spesiale Aandag by Gal. 3:4)

2. dat hulle ophou terugkeer na ander vorme van wettiesheid of eie inspanning

Albei van hulle is TEENWOORDIGE IMPERATIEWE, maar die tweede het die NEGATIEWE DEELWOORD wat gewoonlik

beteken om ’n aksie wat reeds sy aanvang geneem het, te stop.

’n Goeie parallel vir die ‘juk van slawerny’ word aangetref in Han. 15:10. Jesus het ook ’n juk, maar syne dra maklik

(vgl. Mat. 11:29-30). Die rabbyne het ‘juk’ gebruik as ’n metafoor vir die stipulasies van die wet. Die ‘wet van Christus’ is

heeltemal anders as die wet van Judaïsme of menslike meriete (vgl. Jak. 1:25 en 2:8,12).

5 Die OAV laat hierdie frase sowel as die volgende heeltemal uit – vert.

68