04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BESPREKINGSVRAE

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie interpretasie van die Bybel.

Elkeen van ons moet in die lig wat ons tot ons beskikking het, loop. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in

interpretasie. Moet dit nie aan ‘n kommentaarskrywer oorlaat nie.

Hierdie vrae word verskaf om jou te help dink oor die grootste kwessies van hierdie gedeelte van die boek. Hulle is

veronderstel om gedagteprikkelend te wees, nie voorskrywend nie.

1. Vat hoofstuk vyf saam in die konteks van die res van Galasiërs.

2. Verduidelik vryheid en wat dit vir die Christenlewe beteken.

3. Verduidelik die kontekstuele betekenis van die slotfrase van vers 4.

4. Hoe beheer ’n evangelie wat vrylik aan ons aangebied word, ons lewenstyl?

5. Wat is die implikasies van verse 15 en 26 vir die kerk vandag?

6. Beskryf verse 19-21 die kerke van Galasië of die neigings van pagaanse aanbidding?

7. Hoe hou die gawes van die Gees verband met die vrug van die Gees?

80

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!