04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

NRSV “But the scripture has imprisoned all things under the power of sin”

TEV “But the Scripture has said that the whole world is under the power of sin”

NJB “Scripture makes no exceptions when it says that sin is master everywhere”

Na watter OT-teks Paulus hier verwys is onseker, hoewel een moontlikheid Deut. 27:26 is, vroeër na verwys in Gal.

2:16; 3:10. Die val van die mens en hulle vervreemding is die eerste punt van Paulus se evangelie (vgl. Rom. 3:9-18, 22-

23; 11:32).

Letterlik is dit ‘alle dinge’ (NEUTER), nie ‘alle mans’ (MANLIK) nie. Sommige sien hier die kosmiese belang van

Christus se verlossing (vgl. Rom. 8:18-25; Ef. 1:22 en die ganse boek van Kolossense waarvan die tema kosmologiese

verlossing in Christus is). Nietemin, in hierdie konteks verwys dit na alle mense, insluitende Jode, verjoodsers en heidene.

◙ “sodat die belofte uit die geloof in Jesus Christus aan die gelowiges gegee kon word” Dit is ’n opsomming van die

hele bespreking dat God se genade en guns kom deur sy belofte aan Abraham en sy ‘Saad’ (d.w.s. Messias), nie deur

menslike verdienste of optrede nie! Let op die herhaling van die term, pistis, vertaal as ‘geloof’ en ‘glo’. Sien Vir Spesiale

Aandag by 3:6.

Vir ’n bespreking oor hoe om: “uit die geloof in Jesus Christus” te verstaan en vertaal, sien die aantekening by 2:16.

OAV TEKS: 3:23-29

23 Maar voordat die geloof gekom het, is ons onder die wet in bewaring gehou, ingesluit met die oog op die

geloof wat geopenbaar sou word. 24 Die wet was dus ons tugmeester na Christus toe, sodat ons geregverdig kan word

uit die geloof. 25 Maar nou dat die geloof gekom het, is ons nie meer onder ’n tugmeester nie. 26 Want julle is almal

kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; 27 want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met

Christus beklee. 28 Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en

vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus. 29 En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van

Abraham en volgens die belofte erfgename.

3:23 “Maar voordat die geloof gekom het” Die DEFINITIEWE LIDWOORD wat saam met “geloof” gebruik word impliseer

die korps van Christelike waarheid (d.w.s. die evangelie, vgl. Han. 6:7; 13:8; 14:22; Gal. 1:23; 6:10; Jud. verse 3,20).

Nietemin, in hierdie konteks is dit ’n metafoor vir die era van die evangelie.

◙ OAV “is ons onder die wet in bewaring gehou, ingesluit met die oog op die geloof wat geopenbaar sou

word”

NAV “is ons deur die wet gevange gehou en bewaak totdat die tyd van die geloof sou aanbreek”

NASB “we were kept in custody under the law, being shut up to the faith which was later to be revealed”

NKJV “we were kept under guard by the law, kept for the faith which would afterward be revealed”

NRSV “we were imprisoned and guarded under the law until faith would be revealed”

TEV “the Law kept us all locked up as prisoners, until this coming faith should be revealed”

NJB “we were allowed no freedom by the Law; we were being looked after till faith was revealed”

Die wet word aanvanklik as ’n tronkbewaarder uitgebeeld in vers 22. Mense was nie onder veilige bewaring voor die

Messias se koms nie (vgl. Fil. 4:7; I Pet. 1:5). Die tweede metafoor wat gebruik word om die wet te beskryf is in vers 24

waar dit ’n toesighouer (tugmeester) genoem word (vgl. 4:1-2). In die Griekse en Romeinse samelewing het hierdie term

verwys na versorgers van jong Griekse of Romeinse seuns. Die bewaarder was in beheer van die minderjarige se

beskerming, kos, vervoer en opvoeding, sodat “tugmeester” ’n dubbele konnotasie het: beskermer en dissiplinaris. Paulus

onderskei die twee intensionele doelstellings van die wet in die plan van God:

1. om ons sondigheid ten toon te stel

2. om ons as ’n bewaarder te bewaak tot die vrye genadegawe in Christus kom (vgl. Joh. 1:12; 3:16; Rom. 1:16;

10:9-13)

3:22 OAV “Die wet was dus ons tugmeester na Christus toe”

NAV “Ons was dus onder die toesig van die wet totdat Christus sou kom”

NASB “the Law has become our tutor to lead us to Christ”

NKJV “the law was our tutor to bring us to Christ”

NRSV “the law was our disciplinarian until Christ came”

TEV “So the Law was in charge of us until Christ came”

NJB “The Law was to be our guardian until the Christ came”

Twee uiteenlopende verklarings van die VOORSETSELFRASE, “na Christus”, is moontlik: (1) om ons na Christus te

bring, soos in die NASB, NKJV, NIV en OAV of (2) totdat Christus kom, soos in NRSV, TEV, JB en NAV.

◙ “sodat ons geregverdig kan word uit die geloof” “Geregverdig uit die geloof” was Luther se beroemde slagspreuk van

die Hervorming. Die wet het ’n rol te speel in God se vrye gawe in Christus. Dit dien as noodsaaklike voorbereiding vir die

evangelie—ons behoefte! Die reddende ‘geloof’ het altyd (1) kognitiewe, (2) wils- en (3) verhoudings- (relasionele)

elemente.

50

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!