04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

van die Christenlewe—verlossing en volwassenheid—nie, en tog weet ons almal volwassenheid is ’n

ontwikkelingservaring.

Paulus toon dat sy motiewe vir lering en prediking aan die Galasiese kerke heeltemal verskil het van dié van die selfgesentreerde

valse leraars.

4:20 “ek sou wens om nou by julle teenwoordig te wees en my stem te verander” Paulus wens hulle kon die vaderlike

sorg wat hy vir hulle gevoel het aanvoel. Sy hart was aan die brand vir hulle, hoewel die gedrukte bladsy koud en

hardvogtig voorgekom het.

◙ OAV “want ek is buite raad met julle”

NAV “Ek is werklik besorg oor julle”

NASB, NKJV “for I am perplexed about you”

NKJV “for I have doubts about you”

TEV “I am so worried about you”

NJB “I have no idea what to do for the best”

Die Griekse woord vir ‘weg’ met die ALFA PRIVATIEF kan op ten minste twee maniere vertaal word:

1. die Lewende Bybel lees: “I frankly don’t know what to do”

2. die Phillips-vertaling lees: “I honestly don’t know how to deal with you”

Hierdie verskillende idiomatiese vertalings druk die frustrasie van Paulus in sy onderhandelinge met hierdie

Galasiese kerke uit.

OAV TEKS: 4:21-5:1

21 Julle wat onder die wet wil wees, sê vir my, luister julle nie na die wet nie? 22 Want daar is geskrywe dat

Abraham twee seuns gehad het, een uit die slavin en een uit die vrye. 23 Maar die een uit die slavin is gebore na die

vlees, en die ander een uit die vrye deur die belofte. 24 Dit is sinnebeelde, want dié vroue staan vir twee verbonde:

een, van die berg Sinai afkomstig, wat vir die slawerny kinders baar—dit is Hagar; 25 want Hagar staan vir die berg

Sinai in Arabië en kom ooreen met die teenswoordige Jerusalem en is met haar kinders saam in slawerny. 26 Maar

Jerusalem daarbo is vry; en dit is die moeder van ons almal. 27 Want daar is geskrywe:

Verbly jou, onvrugbare wat nie baar nie;

breek uit en roep, jy wat geen barensnood het nie,

want die kinders van die eensame is meer

as van haar wat ’n man het.

28 Maar ons, broeders, is soos Isak, kinders van die belofte; 29 maar soos destyds hy wat na die vlees gebore is, hom

wat na die Gees was, vervolg het, so is dit nou ook. 30 Maar wat sê die Skrif?

Werp die slavin en haar seun uit,

want nooit mag die seun van die slavin saam met die seun van die vrye erwe nie.

31 Daarom, broeders, ons is nie kinders van die slavin nie, maar van die vrye. 5:1 STAAN dan vas in die vryheid

waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie.

4:21 “Julle wat onder die wet wil wees, sê vir my” Paulus het die geskrifte van Moses gebruik om denkfoute gebaseer op

Moses te beveg. Hierdie verse dra die gedagte van vers 7 voort. Verse 8-20 is nog ’n persoonlike, emosionele pleidooi deur

Paulus. Die konsepte van ‘seunskap’ en ‘erfgenaam’ in 4:7 en ‘saad’ in 3:15-18 is die antesedente tot hierdie tipologie.

4:22 “dat Abraham twee seuns gehad het” Abraham het meer as twee seuns gehad, maar dié waarvan daar hier gepraat

word, word teenoor mekaar gestel: sy eerste seun, Ismael, opgeteken in Genesis 16, en sy tweede seun, Isak, opgeteken in

Genesis 21. Die hele punt van die tipologie is dat een natuurlikerwys gebore is van ’n slawemeisie en die ander deur

bonatuurlike middele gebore is volgens God se belofte van ’n vrye vrou, sy eggenote. Die klem val deurgaans in hierdie

konteks, soos in vers 23, op die belofte van God in teenstelling met menslike inspanning.

4:23-24 Die Jode sou saam met Paulus se tipologie gestem het tot en met vers 23 waar hy sê dat die Jode, in die sin van

menslike inspanning, eintlik die afstammelinge van Ismael was, terwyl die kerk die ware afstammelinge van Sara was

vanweë die belofte.

4:24 OAV “sinnebeelde”

NAV “figuurlik”

NASB “allegory”

Hierdie is nie “sinnebeelde” soos gebruik deur Filus, Clemens of Origenes nie, maar eerder tipologie. Paulus het die

huidige situasie ooreenkomstig geag met die twee kinders van Abraham; een deur sosiale gebruik, een deur heilige belofte.

Een stem ooreen met werkeregverdiging (Ismael), die ander met vrye genade (Isak)! Vir Paulus kon die wet nie red nie,

maar het inderdaad ’n doodsvonnis uitgespreek oor ’n sondige mensdom, geword (vgl. Kol. 2:14). Slegs in Christus kon

ware verlossing gevind word. Die kern van OT-geloof word nie aangetref in die Mosaïese wet nie, maar in Abraham se

geloof.

64

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!