04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1. Deut. 13:1-5; 18:19-22

2. Jer. 28

3. Eseg. 13:1-7

E. Vals profetesse

1. Eseg. 13:17

2. Neh. 6:14

F. Afvallige leiers van Israel (voorbeelde volg)

1. Jer. 5:30-31; 8:1,2; 23:1-4

2. Eseg. 22:23-31

3. Mig. 3:5-12

II. Nuwe Testament

A. Die Griekse term beteken letterlik ‘versaak’ (afvallig word). Beide die OT en NT bevestig dat daar ‘n toename in

afvalligheid en valse leerstellinge sal wees voor die wederkoms (vgl. Mat. 24:24; Mark. 13:22; Han. 20:29,30; II

Tess. 2:3,9-12; II Tim. 4:4). Hierdie Griekse term vir versaak kan iets weerspieël van Jesus se verklaring van die

saad wat op die klipbank val en geloof wat net tydelik is (Luk. 8:13 – gelykenis van die saaier). Valse

leermeesters is duidelik nie Christene nie, maar hulle kom van binne die kerklike gemeenskap (vgl. Han. 20:29-

30; I Joh. 2:19) en is in staat om te mislei en hulleself meester te maak van onvolwasse Christene (vgl. Heb. 3:12).

Uit ‘n teologiese perspektief is die vraag of vals leermeesters werklik gelowiges is. Dis ‘n moeilike vraag

om te beantwoord aangesien daar valse leermeesters in die plaaslike gemeentes betrokke was (I Joh. 2:18-19).

Dikwels beantwoord ons uit ons teologiese of kerklike tradisie hierdie vraag sonder om werklik die Skrif te

raadpleeg (behalwe die letterlike uitleg metode wat ‘n teks uit verband aanhaal met die doel om die eie standpunt

te regverdig).

B. Skyngeloof

1. Judas, Joh. 17:12

2. Simon Magnus, Han. 8

3. diegene genoem in Mat. 7:2-23

4. diegene genoem in Mat. 13:1-23

5. die Jode vermeld in Joh. 8:31-59

6. Alexander en Himeneus, I Tim. 1:19-20

7. diegene van I Tim. 6:21

8. Himeneus en Filetus, II Tim. 2:16-18

9. Demas, II Tim. 4:10

10. die skyngelowiges van Heb. 3:16-19

11. valse leermeesters, II Pet. 2:19-21; Judas 12-19

12. antichriste, I Joh. 2:18-19

C. Geloof sonder vrug

1. Mat. 7:13-23

2. I Kor. 3:10-15

3. II Pet. 1:8-11

Ons dink nie dikwels oor hierdie tekste nie, omdat ons teologiese mandaat (Calvinisme, Arminianisme, ens.) ons

reaksie voorskryf. Verkwalik my nie daarvoor dat ek hierdie onderwerp aanroer nie. My doel is ‘n deeglike hermeneutiese

benadering. Ons moet die Bybel toelaat om ons aan te spreek en nie probeer om die boodskap in’n vooropgestelde teologie

in te forseer nie. Dit kan pynlik en skokkend wees, omdat soveel van ons teologie denominasioneel, kultureel en

verhoudingsgebaseerd is (ouers, vriende, leraars) en nie Bybels nie. Van sommige wat hulle in die midde van die volk van

God bevind, blyk dit later dat hulle nie volk van God is nie (vgl. Rom. 9:6).

5:5 “Want óns. . .deur die Gees uit die geloof” Hierdie frase toon die twee noodsaaklike bepalings (d.w.s. verbond)

betrokke in ons verlossing:

1. die aantrekking van die Heilige Gees (vgl. Joh. 6:44,65; 16:7-13)

2. menslike reaksie (vgl. Mark. 1:15; Han. 3:16,19; 20:21)

Hierdie frases word vir klem eerste geplaas in die Griekse sin.

◙ “verwag. . .die geregtigheid waarop ons hoop” ‘Hoop’ word dikwels gebruik in die NT vir die wederkoms. Die

wederkoms is die tyd wanneer gelowiges heeltemal gered sal word. Die NT beskryf hierdie verlossing as

1. ’n voltooide aksie

2. ’n wesenstand

3. ’n proses

4. ’n toekomsvoltrekking

Hierdie vier eienskappe van verlossing is komplimentêr, nie onverenigbaar nie. Ons word gered, is al gered en sal

gered word. Die toekomsaspek van verlossing behels die gelowige se verheerliking met die wederkoms (vgl. I Joh. 3:2).

Ander passasies beskryf die toekomsgebeure van verlossing, insluitende Rom. 8:23; Fil. 3:21 en Kol. 3:3,4. Sien Vir

Spesiale Aandag: Griekse Werkwoordtye Gebruik vir Verlossing by I Tess. 5:9.

72

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!