04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1. Die stad van Jerusalem word in die OT gebruik as ’n metafoor vir die mense van God (Zion), maar word

geprojekteer tot in die NT as ’n term wat God se aanvaarding van alle boetvaardige, gelowige mense uitdruk (die

nuwe Jerusalem van Openbaring 21-22). Die teologiese uitbreiding van ’n letterlike, fisiese stad tot in die nuwe

mense van God (gelowige Jode en heidene) word voorskadu in God se belofte om gevalle mensdom te verlos in

Gen. 3:15, voordat daar eens Jode of ’n Joodse hoofstad bestaan het. Selfs Abraham se roeping (vgl. Gen. 12:1-

3) betrek die heidene (vgl. Gen. 12:3; Eks. 19:5).

2. In die OT is die vyande van God se mense die omliggende nasies van die Antieke Nabye-Ooste, maar in die NT

word hulle uitgebrei tot alle ongelowige, anti-God, Satanies-geïnspireerde mense. Die stryd het beweeg van ’n

geografiese, plaaslike konflik tot ’n wêreldwye, kosmiese konflik (vgl. Kolossense).

3. Die belofte van ’n land wat so integraal is in die OT (die patriargale beloftes van Genesis, vgl. Gen. 12:7; 13:15;

15:7,15; 17:8) het nou die hele aarde geword. Nuwe Jerusalem kom neer op ’n hervormde aarde, nie die Nabye-

Ooste alleen of eksklusief nie (vgl. Openb. 21-22).

4. Enkele ander voorbeelde van OT-profetiese konsepte wat uitgebrei word is:

a. die saad van Abraham is nou die geestelike besnedenis (vgl. Rom. 2:28-29)

b. die verbondsmense sluit nou heidene in (vgl. Hos. 1:10; 2:23, aangehaal in Rom. 9:24-26; ook

Lev. 26:12; Eks. 29:45, aangehaal in II Kor. 6:16-18 en Eks. 19:5; Deut. 14:2, aangehaal in

Titus 2:14)

c. die tempel is nou Jesus (vgl. Mat. 26:61; 27:40; Joh. 2:19-21) en deur Hom die plaaslike kerk

(vgl. I Kor. 3:16) of die individuele gelowige (vgl. I Kor. 6:19)

d. selfs Israel en sy kenmerkende beskrywende OT-frases verwys nou na die voltallige mense

van God (d.w.s. ‘Israel’, vgl. Rom. 9:6; Gal. 6:16, d.w.s. ‘koninkryk van priesters’, vgl. I Pet.

2:5,9-10; Openb. 1:6)

Die profetiese model is vervul, uitgebrei en is nou meer inklusief. Jesus en die apostoliese skrywers stel nie die

eindtyd op dieselfde manier as die OT-profete nie (vgl. Martin Wyngaarden, The Future of the Kingdom in Prophecy and

Fulfillment). Moderne verklaarders wat probeer om die OT-model letterlik of normatief te maak, verwring die Openbaring

tot ’n baie Joodse boek en forseer betekenis tot in vergrootglasperspektief, sodat dubbelsinnige frases van Jesus en Paulus

ingesluit word! Die NT-skrywers ontken nie die OT-profete nie, maar toon hulle eindelike universele implikasie. Daar is

geen geörganiseerde, logiese sisteem aan Jesus of Paulus se eskatologie nie. Hulle doelwit is hoofsaaklik verlossend of

pastoraal.

Nietemin, selfs binne die NT is daar spanning. Daar is nie duidelike sistematisering van eskatologiese gebeure nie. In

baie opsigte gebruik Openbaring verbasende OT-verwysings om die einde te beskryf eerder as die lering van Jesus (vgl.

Mat. 24; Mark. 13)! Dit volg die literêre genre ingelei deur Esegiël, Daniël en Saggaria, maar ontwikkel gedurende die

tussentestament-tydperk (Joodse apokaliptiese literatuur). Dit was moontlik Johannes se manier om die ou en nuwe

verbonde te verbind. Dit toon die eeue-oue patroon van menslike opstand en God se gebondenheid tot verlossing! Maar dit

moet genoem word dat, alhoewel Openbaring OT-taal, persone en gebeure gebruik, dit hulle herinterpreteer in die lig van

eerste-eeuse Rome (vgl. Openb. 1:7).”

BESPREKINGSVRAE

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie interpretasie van die Bybel.

Elkeen van ons moet in die lig wat ons tot ons beskikking het, loop. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in

interpretasie. Moet dit nie aan ‘n kommentaarskrywer oorlaat nie.

Hierdie vrae word verskaf om jou te help dink oor die grootste kwessies van hierdie gedeelte van die boek. Hulle is

veronderstel om gedagteprikkelend te wees, nie voorskrywend nie.

1. Wat beteken dit ‘om die Gees te ontvang’?

2. Hoekom gebruik Paulus vir Abraham as die fokus van sy argument?

3. Hoe hou die term ‘vervloeking’ verband met ons, die verjoodsers en alle mense?

4. Het Paulus ’n kronologiese fout opgeteken in vers 17? Hoekom of hoekom nie?

5. Gee die vier aspekte van hoekom die wet minderwaardig is tot die belofte gelys in vers 19.

6. Lys die twee redes vir God se doelstelling vir die wet in verse 23-24.

7. Verduidelik die implikasies van vers 28 in die kerk vandag.

54

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!