Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
1. Huperakmos, uitstel van huweliksnakoming (I Kor. 7:36)

2. Huperauxanō, geloof wat grootliks toeneem (II Tes. 1:3)

3. Huperbainō, benadeel of te nakom (I Tes. 4:6)

4. Huperkeina, plekke anderkant (II Kor. 10:6)

5. Huperekteina, vêr uitstrek (II Kor. 1:14)

6. Huperentugchanō, intree vir (Rom. 8:26)

7. Hupernikaō, meer as oorwinnaars (Rom. 8:37)

8. Huperpleonazō, baie oorvloedig (I Tim. 1:14)

9. Huperupsoō, uitermate verhoog (Fil. 2:9)

10. Huperfroneō, meer van homself dink (Rom. 12:3)

B. Woorde slegs in Paulus se geskrifte gebruik:

1. Huperairomai, homself verhef (II Kor. 12:7; II Tes. 2:4)

2. Huperballontōs, alles oortreffende (II Kor. 11:23, BYWOORD hier, maar WERKWOORD in II Kor. 3:10; 9:14;

Ef. 1:19; 2:7; 3:19)

3. Huperbolē, uitermate, buitengewoon (Rom. 7:13; I Kor. 12:31; II Kor. 1:8; 4:17; 22:7; Gal. 1:13)

4. Huperekperissou, buite alle mate (Ef. 3:20; I Tes. 3:10; 5:13)

5. Huperlian, uitnemende (apostels), in die hoogste mate (II Kor. 2:1; I Tim. 2:2)

6. Huperochē, prominent, hooggeplaas (I Kor. 2:1; I Tim. 2:2)

7. Huperperisseuō, meer geword (Rom. 5:2; meer oorvloedig (MIDDELVORM), II Kor. 7:4)

C. Woorde deur Paulus gebruik en selde deur ander NT-skrywers:

1. Huperanō, vêr bo (Ef. 1:21; 4:10; Heb. 9:5)

2. Huperechoō, hooggeplaastes, hoër ag as self (Rom. 1:13; Fil. 2:3; 3:8; 4:7; I Pet. 2:13)

3. Huperēphanos, hooghartig, aanmatigend (Rom. 1:30; II Tim. 3:2; Luk. 1:51; Jak. 4:6; I Pet. 5:5)

Paulus was ’n baie passivolle man; wanneer mense en dinge goed was, noem hy dit baie goed, maar wanneer dinge

nie goed was nie, noem hy dit baie sleg. Hierdie VOORSETSEL het hom in staat gestel om sy gevoelens oor sonde, homself,

oor Christus en die evangelie kragtig uit te spreek.

◙ OAV “die gemeente van God”

NAV “die kerk van God”

NASB “the church of God”

Ekklesia is ’n Griekse samstelling uit ‘vanuit’ en ‘om te roep’. Dit is in Koine Grieks gebruik om enige soort

samekoms te beskryf, soos ’n dorpsvergadering (vgl. Han. 19:32). Die kerk het hierdie term gekies omdat dit gebruik word

in die Septuaginta, die Griekse vertaling van die Ou Testament, al so vroeg as 250 v.C. geskryf vir die biblioteek in

Alexandrië, Egipte. Die Griekse term vertaal die Hebreeuse term qahal wat gebruik is in die verbondsfrase ‘die samekoms

van Israel’ (vgl. Num. 20:4). Die NT-skrywers voer aan dat hulle die ‘deur God-geroepenes’ was wat die mense van God

was in hulle tyd. Hulle het geen radikale breek gesien tussen die OT-mense van God en hulleself, die NT-mense van God

nie. Ons moet aanvoer dat die kerk van Jesus Christus die ware erfgenaam van die OT-geskrifte is, nie moderne rabbynse

Judaïsme nie.

Let op dat Paulus die plaaslike kerke noem in 1:2 en die universele kerk in 1:13. ‘Kerk’ word op drie verskillende

maniere gebruik in die NT:

1. huiskerke (vgl. Rom. 16:5)

2. plaaslike of gebiedskerke (vgl. 1:2; I Kor. 1:2)

3. die hele gemeente van Christus op aarde (1:13; Mat. 16:18; Ef. 1:22; 3:21; 5:23-32)

◙ “en dit verwoes het” Hierdie werkwoordfrase is ’n IMPERFEKTUM TYDVORM, wat herhaalde aksie in die verlede aandui.

1:14 OAV “dat ek in die Jodedom vooruitgegaan het bo baie van my leeftyd onder my stamgenote”

NAV “in die Joodse leer het ek onder my volksgenote bo baie van my leeftyd uitgestyg”

NASB “I was advancing in Judaism beyond many of my contemporaries”

Dit verwys na Paulus se mede-rabbynse studente in Jerusalem. Niemand is meer entusiasties as ‘n eerstejaar

teologiestudent nie! Die Joodse ywer vir die wet was/is eintlik toewyding; ywer sonder kennis en waarheid (vgl. Rom. 10:2

e.v.) Paulus het probeer om sy Joodse tydgenote se guns te wen!

◙ OAV “terwyl ek veral ’n yweraar was vir die oorleweringe van my voorvaders”

NAV “want ek was ’n fanatieke yweraar vir die oorgelewerde leer van my voorvaders”

NASB “being more extremely zealous for my ancestral traditions”

Hier is die gebruik van die term “oorleweringe” wat ’n tegniese term vir ‘die mondelinge tradisie’ was. Die Jode het

geglo dat die mondelinge oorleweringe, soos die Ou Testament, deur God aan Moses gegee is op berg Sinaï. Die

mondelinge oorleweringe was veronderstel om die Ou Testament te omvat, te verdedig en te interpreteer. Dit is later

gekodifieer in die Babiloniese en Palestynse Talmoeds en het uiteindelik geformuleerde volksverhale geword eerder as ‘n

18