04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hy gebruik dit ook om sy motiewe te beskryf in I Kor. 5:8 en sy lewenstyl (ook vir alle Christene) in Ef. 4:24; 5:9;

Fil. 4:8. Hy gebruik dit soms vir mense.

1. God, Rom. 3:4 (vgl. Joh. 3:33; 17:17)

2. Jesus, Ef. 4:21 (soortgelyk aan Joh. 14:6)

3. apostelgetuies, Titus 1:13

4. Paulus, II Kor. 6:8

Slegs Paulus gebruik die WERKWOORDVORM (d.w.s. alētheuō) in Gal. 4:16 en Ef. 4:15, waar dit verwys na die

evangelie. Vir verdere studie, sien Colin Brown (red.) se The New International Dictionary of New Testament Theology,

vol. 3, bl. 784-902.

2:6 OAV “Maar van die wat in aansien was—wat hulle vroeër was”

NAV “Die leiers van die gemeente—wat hulle vroeër was”

NASB “But from those who were of high reputation”

NKJV “But from those who seemed to be something—whatever they were”

NRSV “And from those who were supposed to be acknowledged leaders”

TEV “But Those who seemed to be the leaders”

NJB “those people who are acknowledged leaders”

Hierdie frase kan verwys na: (1) sommige van die twaalf; of (2) sekere leiers in die Jerusalem kerk. Paulus se punt

was dat hulle teenstand nie sy Godgegewe roeping, opdrag en evangelie beïnvloed nie. Alhoewel, F. F. Bruce haal Josefus

se War of the Jews, 3.453; 4.141,159 aan om te illustreer dat ‘aansien’ nie noodwendig negatiewe konnotasies gehad het

nie.

◙ “God neem die persoon van die mens nie aan nie” Hierdie OT-regsmetafoor (vgl. Deut. 10:17; II Kron. 19:7) het

oorspronklik ‘om die gesig te lig’ beteken (vgl. Lev. 19:15; Deut. 1:17; 16:19; Han. 10:34). Paulus het verwys na die

gebruik van die rigters om besluite te baseer op guns of status. God is nie sydig nie (vgl. Rom. 2:11; Ef. 6:9; Kol. 3:25; I

Pet. 1:17).

◙ OAV “het my niks meer opgelê nie”

NAV “niks toegevoeg nie”

NASB, NRSV “contributed nothing to me”

NKJV “added nothing to me”

TEV “made no new suggestions to me”

NJB “had nothing to add to the Good News as I preach it”

Hier is Paulus se bevestiging van onafhanklikheid sentraal (die Engelse weergawes se “to me” word bygevoeg vir

klem), vir homself sowel as sy evangelie, van die gesag van die twaalf of die moederkerk in Jerusalem. Dit is nie ’n

verkleinering van die twaalf of van die leiers van die Jerusalem kerk nie, maar ’n beklemtoning van die godelike aard van

Paulus se roeping en openbaring.

2:7 “Maar, inteendeel, toe hulle sien dat aan my die evangelie vir die onbesnedenes toevertrou is” Hy bou voort op

die belangrike Pauliniese punt wat begin in 1:10. Toe die Jerusalem leiers Paulus sien en hoor, het hulle bevestig dat God

hom geroep en gekies het. “Hulle” verwys na die apostels genoem in vers 9. “Aan my. . .toevertrou is” is ’n PERFEKTUM

PASSIEF-SPRAAKVORM wat Paulus se voortgaande rol as evangelis op grond van God se roeping en voorbereiding deur die

Gees aandui (vgl. I Kor. 9:17; I Tess. 2:4; I Tim. 1:11; Titus 1:3). Ander passasies ondersteun Paulus se roeping as apostel

tot die heidene verder (vgl. Han. 9:15; Rom. 1:5; 11:13; 15:16; Gal. 1:16; Ef. 3:8; I Tim. 2:7; II Tim. 4:17).

◙ “net soos aan Petrus” Die gebruik van die term “Petrus” in verse 7 en 8 is ietwat ongewoon in Galasiërs. By al die

ander gevalle waar Paulus vir Petrus aanhaal in Galasiërs, noem hy hom “Sefas”, Aramees vir ‘rots’ (vgl. 1:18; 2:9,11,14).

Nietemin, “Petrus” blyk die oorspronklike gebruik te wees hier en die twee name is sinoniem.

2:8 Hierdie is nog ’n tussensin binne die komplekse grammatiese struktuur van verse 1-10. Dit kan verwys na geografie of

’n etniese gemeenskap (vgl. vers. 9d). Petrus en Paulus het albei godelike opdragte gehad!

2:9 “en toe hulle merk die genade wat aan my gegee is, het Jakobus en Céfas en Johannes, wat as pilare geag is, aan

my en Barnabas die regterhand van gemeenskap gegee” Hierdie “pilare” was die drie leiers van die Christenkerk in

Jerusalem. Die titel is gebruik in verband met die apostels deur Clemens van Rome (geskryf in 95 n.C.) en Ignasius. Dit

word ook positief aangewend in Openb. 3:12. Die frase het moontlik in rabbynse gebruik uit die term wat Abraham en

Moses beskryf het, ontstaan. Paulus ondersteun weereens sy aanspraak op nie net onafhanklikheid nie, maar dat ten minste

ván die apostels (Petrus en Johannes, deel van Jesus se binnekring) sy Godgegewe gesag erken en bevestig het met die

regterhand van broederskap. Hierdie “Jakobus” is nie een van die twaalf nie, maar Jesus se halfbroer en die leier van die

Jerusalem kerk (vgl. Han. 15).

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!