04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

NRSV “the law does not rest on faith”

TEV “the Law does not depend on faith”

NJB “The Law is not even based on faith”

Hier is die basiese aanname! In die geval van regstandigheid (verlossing) met God is die keuse geloof of wet, nie

geloof en wet nie. Die verjoodsers het geloof in God in reëls deur God verander. Selfs in die OT was die individuele

Israeliet slegs reg deur persoonlike geloof in JHWH. Alle Israeliete was nog nooit reg met God op grond van hulle

Abrahamiese afkoms nie (vgl. Joh. 8:31-59).

◙ “maar die mense wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe” Hierdie aanhaling kom uit Lev. 18:5 (vgl. Rom. 10:25)

en beklemtoon hoe belangrik dit is om God se opdragte te gehoorsaam (d.w.s. Mosaïese wet). Nietemin, die OT spreek van

’n geskiedenis van menslike onvermoeë om die OT-wet na te kom (vgl. Nehemia 9). Die OT beklemtoon die gevalle

mensdom se geestelike behoefte (vgl. verse 19,22). Daarom is nog ’n middel tot verlossing ingelei; een wat in werklikheid

altyd God se verlossingsmiddel was: nie menslike inspanning nie, maar geloof (vgl. Hab. 2:4). Verlossing uit genade deur

geloof is die kern van die nuwe verbond (Jer. 31:31-34; Eseg. 36:22-36; Han. 2; Rom. 4; Ef. 2:8-9).

3:13 “Christus het ons losgekoop” Hier verwys Paulus na die plaasvervangende boetedoening van Christus. Hy het vir

ons dít gekoop wat ons nie vir onsself kon koop nie (vgl. Jes. 53; Mark. 10:45; II Kor. 5:21). Die term ‘loskoop’ beteken

‘om iemand terug te koop uit slawerny of gevangeskap’ (vgl. Han. 20:28; I Kor. 6:20; 7:23; I Pet. 1:18-19).

VIR SPESIALE AANDAG: LOSKOOP/LOSPRYS

I. OU TESTAMENT

A. Daar is in die eerste plek twee Hebreeuse wetsterme wat hierdie gedagte oordra:

1. Gaal, wat basies beteken om “vry te stel” deur ‘n prys te betaal. Go’el is ’n vorm van hierdie term wat

“tussenganger” beteken, gewoonlik ’n familielid (losser). Hierdie reg, binne kultuurverband, om dinge terug

te koop – diere, grond (vgl. Lev. 25, 27) of verwante persone (vgl. Rut. 4:14-15; Jes. 29:22) – is teologies

oorgedra op YHWH se redding van Israel uit Egipte (Eks. 6:6; 15:13; Ps. 74:2; 77:15; Jer. 31:11). Hy word

die “verlosser” (vgl. Job 19:25; Ps. 19:14; 78:35; Spr. 23:1; Jes. 41:14; 43:14; 44:6,24; 47:4; 48:17; 49:7,26;

54:5,8; 59:20; 60:16; 63:16; Jer. 50:34).

2. Padah, wat basies “om te lewer” of “om te red” beteken.

a. die loskoop van die eersgeborene (vgl. Eks. 13:13,14; Num. 18:15-17)

b. fisiese loskoop word gekontrasteer met geestelike redding (vgl. Ps. 49:7,8,16)

c. God sal Israel verlos van hulle sonde en rebellie (Ps. 130:7-8)

B. Die teologiese konsep sluit drie sake in wat verband hou met mekaar:

1. Daar is ‘n behoefte, ‘n slawerny, boetedoening, ‘n gevangenskap

a. fisies,

b. sosiaal, en

c. geestelik (vgl. Ps. 130:8).

2. ‘n Prys is te betaal vir vryheid, loskom en herstel

a. van die volk Israel (vgl. Deut. 7:8);

b. en ook van die individu (Job 19:25-27; 33:28).

3. Iemand moet as tussenganger en weldoener optree. In gaal is dit gewoonlik ’n familielid of naasbestaande

(d.w.s. ’n go’el).

4. YHWH beskryf dikwels Homself in familiale terme:

a. Vader

b. Man

c. Naasbestaande

Redding het gekom deur middel van YHWH se eie betrokkenheid; ’n prys is betaal en verlossing is

verkry!

II. NUWE TESTAMENT

A. Verskeie terme word gebruik om die teologiese konsep oor te dra.

1. Agorazō (vgl. I Kor. 6:20; 7:23; II Pet. 2:1; Openb. 5:9; 14:34). Dit is ’n handelsterm wat aandui dat ’n prys

vir iets betaal is. Ons is bloed-gekoopte mense wat nie ons eie lewens beheer nie. Ons behoort aan Christus.

2. Exagorazō (vgl. Gal. 3:13; 4:5; Ef. 5:16; Kol. 4:5). Dit is ook ’n kommersiële term. Dit weerspieël Jesus se

plaasvervangende dood om ons onthalwe. Jesus het die las van ’n werkheiligheidswet (bv. die Mosaïese wet)

wat gevalle mense nie kon nakom nie, op Hom geneem en daardeur die ‘vloek’ namens ons almal gedra (vgl.

Deut. 21:23). In Jesus vermeng God se geregtigheid en liefde tot volle vergifnis – tot aanneming en

aanvaarding!

3. Luō, “om los te maak”

a. Lutron, ‘n betaalde prys (vgl. Mat. 20:28; Mark. 10:45). Hierdie is kragtige woorde uit die mond van

Jesus self oor die doel van sy koms; om die Verlosser van die wêreld te wees deur skuld te betaal wat nie

syne is nie (Joh. 1:29).

b. Lutroō, “om los te laat”

44

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!