04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1. in ’n aanvanklike verlossing (toe die Galasiërs die eerste keer die evangelie ontvang het)

2. in ’n werke-georiënteerde lewe (toe die Galasiërs dit oorweeg het om die Mosaïese wet opnuut na te streef)

◙ OAV “julle het van die genade verval”

NAV “julle het die genade van God verbeur”

NASB, NKJV, NJB “you have fallen from grace”

NRSV “you have fallen away from grace”

TEV “You are outside God’s grace”

Diegene wat deur menslike inspanning toenadering soek tot God verloor die vrye genade-benadering wat gevind

word in die afgehandelde werk van die gekruisigde Messias. Hierdie konteks handel nie hoofsaaklik oor die moderne

teologiese vraagstuk oor die moontlikheid van diegene wat verlossing gehad het en dit nou verloor het nie, maar oor hoe

mense verlossing vind. Nietemin, let op dat verlossing ’n aanvanklike en ’n voortdurende reaksie verg. Dit is ’n punt en ’n

proses en albei verg genade en geloof. Albei is noodsaaklik (vgl. vers 7).

Paulus was in sy brief besig om wettiesheid met verlossing te verbind. Vandag betref die meeste van die dogma in

die kerk die Christenlewe (vgl. Gal. 3:1-3). Die meeste wettiese Christene is soos die ‘swak broeders’ van Rom. 14:1-

15:13. Hulle kan nie die vryheid en liberalisering van die evangelie aanvaar nie. Hulle is nie vertrouend in hulle optrede vir

verlossing nie, maar is bang hulle sal God op ’n manier beledig. Hierdie houding mik egter veroordelende kritiek teen

ander gelowiges uit. Dieselfde tipe verbreking van vertrouensvriendskap wat in die Galasiese kerke plaasvind, vind vandag

nog in kerke plaas.

◙ Op hierdie stadium in die bespreking van ’n volledig vrye-, maar kos-alles-verlossing wil ek graag drie Vir Spesiale

Aandag-onderwerpe noem. Die eerste gaan oor verlossing as ’n proses, die tweede oor verlossing as ’n verhouding vir die

res van jou lewe en die derde met die teologiese kwessie van afvalligheid. Sien Vir Spesiale Aandag: Griekse

Werkwoordtye Gebruik vir Verlossing by 1 Tess. 5:9.

VIR SPESIALE AANDAG: VOLHARDING

Bybelse leerstellings in verband met die Christelike lewe is moeilik om te verklaar omdat hulle in tipies Oosterse

dialektiese pare aangebied word. Hierdie pare is oënskynlik weersprekend van aard (paradoksaal), maar beide is Bybelse

waarhede. Westerse Christene is geneig om selektief een kant van die waarheid te oorbeklemtoon ten koste van die ander

kant. Byvoorbeeld:

1. Is verlossing ’n eenmalige besluit om Christus daarvoor te vertrou, of is dit toegewyde dissipelskap lewenslank?

2. Is verlossing die genadige uitverkiesing van ’n almagtige God of is dit die mens se gelowige en berouvolle

aanvaarding van ’n goddelike genade-aanbod?

3. Is verlossing, wanneer dit aanvaar is, onmoontlik om te verloor, of is daar ’n vereiste van volgehoue toewyding?

Die kwessie van volharding was ’n geskilpunt regdeur die geskiedenis van die kerk. Die probleme ontstaan met

oënskynlik weersprekende gedeeltes in die NT.

1. Teksgedeeltes oor sekerheid

a. uitsprake van Jesus (vgl. Joh. 6:37; 10:28-29)

b. uitsprake van Paulus (vgl. Rom. 8:35-39; Ef. 1:13; 2:5, 8-9; Fil. 1:6; 2:13; II Tes. 3:3; II Tim. 1:12; 4:18)

c. uitsprake van Petrus (I Pet. 1:4-5)

2. Teksgedeeltes oor die noodsaaklikheid van volharding

a. uitsprake van Jesus (vgl. Mat. 10:22; 13:1-9,24-30; 24:13; Mark. 13:13; Joh. 8:31; 15:4-10; Openb. 2:7,17,

20; 3:5,12,21)

b. uitsprake van Paulus (vgl. Rom. 11:22; I Kor. 15:2; II Kor. 13:5; Gal. 1:6; 3:4; 6:9; Fil. 2:12; 3:18-20; Kol.

1:23)

c. uitsprake van die skrywer van Hebreërs (vgl. 2:1; 3:6,14; 6:11)

d. uitsprake van Johannes (I Joh. 2:6; II Joh. 9)

e. uitspraak van die Vader (Openb. 21:7)

Bybelse verlossing vloei voort uit die liefde, barmhartigheid en genade van ’n soewereine Drie-enige God. Geen

mens kan gered word sonder die inisiatief van die Gees nie (vgl. Joh. 6:44,65). Godheid lei die gebeure en bepaal die

verloop van sake, maar vereis dat mense antwoord in geloof en met berou, beide aanvanklik en voortdurend. God werk met

die mens in ’n verbondsverhouding. Daar is voorregte, maar ook verantwoordelikhede!

Verlossing word vir alle mense aangebied. Jesus het deur sy dood die gevalle skepping se sondeprobleem

uitgesorteer. God het ’n weg voorberei en wil dat almal wat na sy beeld geskape is, op sy uitnodiging van liefde en

voorsiening in Jesus sal antwoord.

Sou u belangstel om meer van die onderwerp uit ‘n nie-Calvinistiese perspektief te wete te kom, sien:

1. Dale Moody, The Word of Truth, Eerdmans, 1981 (bl. 348-365)

2. Howard Marshall, Kept by The Power of God, Bethany Fellowship, 1969

3. Robert Shank, Life in the Son, Westcott, 1961

Die Bybel onderrig hier met die oog op twee verskillende probleme wat op die gebied ondervind word: (1) diegene

wat sekerheid sien as ’n reg om sonder vrug en selfsugtig met die lewe om te gaan, en (2) bemoediging vir diegene in diens

van God, wat ook nog met eie sonde worstel. Die probleem ontstaan daarin dat groepe met verkeerde

70

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!