04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6:11 “Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe” Dit is ’n AORISTUS AKTIEWE IMPERATIEF.

Paulus dikteer sy briewe aan ’n skriba (vgl. Rom. 16:22). Sommige sien hierdie laaste woorde in Paulus se eie handskrif as

Paulus se manier om die oorspronklikheid en geldigheid van sy briewe te bevestig , in die lig van II Tess. 2:2. Ons weet

van verskeie van Paulus se briewe waarin hy die slotsinne in sy eie handskrif geskryf het (vgl. I Kor. 16:21; Kol. 4:18; II

Tess. 3:17 en Filemon vers 9). Aangesien ek glo dat Paulus se doring in die vlees Oosterse oftalmie was, word hierdie ’n

verdere bewys van sy behoefte om te skryf, nie in die klein, afgemete skrif van ’n skriba nie, maar met die krappende hand

van ’n man wat halfblind was.

6:12 OAV “Almal wat ’n mooi vertoning in die vlees wil maak”

NAV “Daardie mense wat so daarop aandring”

NASB “Those who desire to make a good showing in the flesh”

NKJV “As many as desire to make a good showing in the flesh”

NRSV “It is those who want to make a good showing in the flesh”

TEV “Those who want to show off and brag about external matters”

NJB “It is only self-interest”

Die verjoodsers was meer bekommerd oor die uiterlike aspekte van geloof (vgl. Kol. 2:16-23); hulle wou ’n

geloofsvertoning hê (vgl. 4:17)! Om die Galasiërs te oortuig om besny te word sou ’n ‘veer in hulle hoed’ wees (vgl. vers

13c). Die valse leraars wou selfbevestiging hê ten koste van die Galasiese gelowiges.

Vir ‘vlees’ sien Vir Spesiale Aandag by 1:16.

◙ “dwing julle om julle te laat besny” Verse 12-16 is ’n opsomming van die hele brief wat fokus op die onvanpaste klem

van die valse leraars op menslike werke as ’n manier om gered te word of om heeltemal volwasse te wees. Dit is ’n

herhalende gevaar in die moderne kerke as gelowiges aandring op diens, entusiasme, rite, bywoning, Bybelkennis, gebed

of enige van die goeie dissipelskapstegnieke as ’n manier om heel te wees in Christus. Paulus se groot waarheid was dat

gelowiges heel is in hulle stand met God wanneer hulle Jesus Christus deur geloof vertrou het. In lig van hierdie nuwe,

volledige aanvaarding, moet gelowiges dan hulleself in dankbaarheid aan God en diens tot ander aanbied (d.w.s. Jak. 2:14-

26).

◙ “net om nie ter wille van die kruis van Christus vervolg te word nie” Dit kan verwys na:

1. Joodse vervolging (vgl. Han. 13:45,50; 14:2,5,19); die verjoodsers deur hulle aandrang op die wet van Moses sou

nie so daadwerklik soos Paulus se lering van die vrye genade in Christus alleen verwerp geword het nie.

2. Roomse vervolging omdat Christenskap nie ’n wettig-erkende geloof was soos Judaïsme nie.

Die sinagoge het sy vervloekingsformule ingestel, wat ’n rabbynse metode was om Christene uit die sinagoge te dwing

aangesien hulle nie wou of kon sê: “Jesus is vervloek,” nie (vgl. Joh. 9:22,35; 12:42 & 16:2).

6:13 “Want ook hulle wat besny word, hou self nie die wet nie” Die onderwerp van hierdie sin is dubbelsinnig. Dit kon

(1) die valse leraars of (2) aggressiewe werwers binne die Galasiese kerk gewees het. Die mans wat besnyding voorgestaan

het as manier om regstandig met God te wees kon nie eens self die hele wet onderhou nie (vgl. Rom. 2:17-29). As jy die

wet eenkeer oortree (ná die ouderdom van morele verantwoordbaarheid) op enige manier, dan is Jakobus 2:10 (en Gal. 5:3)

’n waarheid om mee rekening te hou!

6:14 “Maar mag ek nooit” Sien aantekening by 2:17.

◙ “mag ek nooit roem nie, behalwe in die kruis van onse Here Jesus Christus” Paulus, van alle mense, het geweet wat

dit is om uit ’n onverdienstige lewe gered te word (vgl. Fil. 3:2-16). Menslike roem word uitgesluit wanneer menslike

meriete uitgesluit word (vgl. Jer. 9:23-26; Rom. 3:27-28; I Kor. 1:26-31). Sien Vir Spesiale Aandag: Roem by 6:4.

◙ “deur wie die wêreld vir my gekruisig is en ek vir die wêreld” Hierdie metafoor word dwarsdeur Galasiërs voortgedra

en spreek van gelowiges se dood vir die wet en hulle lewe vir God in Christus. Dit is ’n PERFEKTUM-PASSIEWE INDIKATIEF,

wat ’n voortgesette stand deur ’n eksterne agent bewerkstellig, beklemtoon—in hierdie geval, die Gees. Hierdie metafoor

word gebruik in 2:19; 5:24, en hier, om uit te druk hoe alle dinge nuut word wanneer gelowiges met Christus se dood aan

die kruis identifiseer. Hulle is nou vry van die wet om vir God te lewe (vgl. Rom. 6:10-11,12-23).

Vir ‘wêreld’ sien Vir Spesiale Aandag: Paulus se gebruik van Kosmos (wêreld) by 4:3.

6:15 “Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid enige krag, maar ’n nuwe skepsel”

Paulus het reeds genoem dat besnydenis nie die kwessie is nie (vgl. Gal. 5:6; Rom. 2:28-29; I Kor. 7:18-19). Die kwessie is

verlossing, as gelowiges probeer om hulself aanvaarbaar te maak vir God deur menslike werke, pagaans of Joods, is hulle

heeltemal afgesny van die absolute vrye gawe van God in Jesus Christus. Daar is twee onversoenbare maniere om

regstadig met God te wees:

1. die vrye evangelie van Christus deur boetvaardigheid en geloof

2. menslike inspanning

Paulus herhaal dat besnydenis nie regtig die kwessie is nie (ook nie voedselwette nie, vgl. I Kor. 8; 10:23-26), maar

hoe jy regstandigheid met God benader deur volmaakte vervulling van die wet.

86

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!