04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

B. Paulus gebruik twee kulturele metafore om die doel van die Ou Testamentiese wet en die verhouding daarvan tot

Nuwe Testamentiese gelowiges te beklemtoon:

1. Romeinse wet oor kinders en hulle toesighouers..

2. Rabbynse tipologie oor Abraham se lewe.

C. Hierdie hoofstuk illustreer ook die intieme verhouding tussen Jesus die Seun en die Heilige Gees (vgl. 4:6):

1. Jesus vra die Vader en Hy stuur die Gees

a. Jesus stuur die Gees in Johannes 15:26; 16:7

b. die Vader stuur die Gees in Joh. 14:26

c. van die Vader sowel as die Seun in Lukas 24:49

d. Jesus spreek uit sy eenheid met die Vader, dus spreek die Gees vanuit sy eenheid met hulle albei

2. ‘Nog van dieselfde soort.’ Die beste naam vir die Gees is ‘die ander Jesus’:

a. beide ‘gestuur’ van die Vader

1) Seun – Gal. 4:4

2) Gees – Gal. 4:6

b. beide is ‘die waarheid’ genoem

1) Seun – Joh. 14:6

2) Gees – Joh. 14:17; 15:26; 16:13

c. beide ‘bemiddelaar’ genoem

1) Seun – I Joh. 2:1

2) Gees – Joh. 14:16,26; 15:26; 16:7

d. Gees geroep in Jesus se naam

1) Han. 16:7 (NAV) – “die Gees van Jesus”

2) Rom. 8:9 – “Gees van God. . .Gees van Christus”

3) II Kor. 3:17 – “Die Here is die Gees. . .die Gees van die Here”

4) II Kor. 3:18 – “die Here wat die Gees is”

5) Gal. 4:6 – “die Gees van sy Seun”

6) Fil. 1:19 – “die Gees van Jesus Christus”

7) I Pet. 1:11 – “die Gees van Christus”

e. albei woon in gelowiges

1) Seun – Mat. 28:20; Joh. 14:20,23; 15:4; 17:23; Rom. 8:10; II Kor. 13:5; Gal. 2:20; Ef. 3:17; Kol.

1:27

2) Gees – Joh. 14:16-17; Rom. 8:11; I Pet. 1:11

3) Vader – Joh. 14:23; 17:23; II Kor. 6:16

f. beide beskryf as ‘heilig’

1) Gees – Luk. 1:35

2) Seun – Luk. 1:35; 14:26

D. Definisies van Allegorie en Tipologie (4:21-31)

1. Allegorie soek ’n versteekte, dieper vlak van betekenis in elke teks. Dit lees betekenis in die teks in wat nie

verband hou met die veronderstelde betekenis van die oorspronklike skrywer van sy dag of selfs die dryfkrag

van die Skrif as geheel nie.

2. Tipologie probeer fokus op die eenheid van die Bybel, gebaseer op een heilige Skrywer en een heilige plan.

Ooreenkomste tussen die OT en NT gaan waarheid vooraf. Hierdie ooreenkomste (d.w.s. Hos. 11:1) volg

natuurlik uit ‘n lesing van die hele Bybel (vgl. Rom. 15:4; I Kor. 10:6,11; I Pet. 1:12).

WOORD- EN FRASESTUDIE

OAV TEKS: 4:1-7

1 MAAR ek sê: So lank as die erfgenaam ’n kind is, verskil hy niks van ’n dienskneg nie, al is hy heer van alles;

2 maar hy staan onder voogde en bestuurders tot op die tyd tevore deur die vader bepaal. 3 So was ons ook, toe ons

kinders was in diensbaarheid onder die eerste beginsels van die wêreld. 4 Maar toe die volheid van die tyd gekom

het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ’n vrou, gebore onder die wet, 5 om die wat onder die wet was, los te

koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang. 6 En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in

julle harte uitgestuur en Hy roep: Abba, Vader! 7 Daarom is jy nie meer dienskneg nie, maar kind; en as jy kind is,

dan ook erfgenaam van God deur Christus.

4:1 OAV “MAAR ek sê”

NAV “Hierby wil ek nog dít sê”

NASB, NKJV “Now I say”

NRSV “My point is this”

TEV “But to continue”

56

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!