04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VIR SPESIALE AANDAG: TIPOLOGIE

Filus en die vroeë kerk se gebruik van allegorie en Paulus se gebruik van dieselfde tegniek verskil noemenswaardig.

Die vorige het die historiese agtergrond heeltemal geïgnoreer en het sodoende lerings ontwikkel wat glad nie deel was van

die oorspronklike skrywer se bedoeling nie. Paulus se benadering word beter gekarakteriseer as tipologie. Paulus

veronderstel die geskiedkundige millieu van Genesis en die eenheid van die ou en nuwe verbonde, en was dus in staat om

op die ooreenkomste tussen die twee voort te bou aangesien hulle een skrywer het—God. In hierdie spesifieke konteks

vergelyk Paulus die Abrahamiese verbond en die Mosaïese verbond en maak dit van toepassing op die nuwe verbond van

Jer. 31:31-34 en die NT.

Vier verwantskappe in 4:21-31 is uitkenbaar:

1. die twee moeders staan vir twee families; een gevorm deur natuurlike middele, die ander deur bonatuurlike

belofte

2. daar was spanning tussen hierdie twee moeders en hulle kinders, soos daar spanning was tussen die verjoodsers

se boodskap en Paulus se evangelie

3. albei groepe het daarop aanspraak gemaak dat hulle afstammelinge van Abraham was, maar een was

vasgeketting deur die Mosaïese wet en die ander was vry in Christus se afgehandelde werk

4. twee berge word met hierdie onderskeie verbonde verbind, berg Sinai met Moses en berg Sion met Abraham.

Berg Sion, of berg Moria, is waar Abraham Isak probeer offer het (vgl. Gen. 22), wat later Jerusalem geword

het. Abraham was besig om vir ’n hemelse stad te soek (vgl. Heb. 11:10; 12:22; 13:14; Nuwe Jerusalem, Jes. 40-

66), nie ’n aardse Jerusalem nie.

Paulus het moontlik hierdie tipologie gebruik, want

1. die valse leraars het dieselfde benadering tot hulle voordeel gebruik deur aan te voer dat hulle die ware saad van

Abraham is

2. die valse leraars het moontlik ’n allegorie gebruik van Moses se geskrifte om hulle Joodse verbondsteologie aan

te help, dus gebruik Paulus die vader van die Joodse geloof, Abraham

3. Paulus het dit moontlik gebruik as gevolg van Gen. 21:9-10 wat aangehaal word in vers 30 en sê: “Jaag. . .weg”

die natuurlike seun; in Paulus se analogie sou dit verwys na die verjoodsers

4. Paulus het dit moontlik gebruik as gevolg van die eksklusiwiteit van die Joodse valse leraars, spesifiek in hulle

afkeur van die heidene; in Paulus se tipologie word die heidene aanvaar, en dié met selfvertroue in ras gesetel,

word deur God verwerp (vgl. Mat. 8:11-12).

5. Paulus het dalk hierdie tipologie gebruik omdat hy ‘seunskap’ en ‘erfgenaamskap’ beklemtoon in hoofstukke 3

& 4. Dit was die hart van die argument: ons word tot die familie van God aangeneem deur Christus alleen, nie

deur natuurlike afkoms nie.

4:25 “Hagar staan vir die berg Sinai in Arabië” Daar is twee maniere om “staan vir die” te verklaar hier: (1) ‘dit

verteenwordig’ of (2) daar is die een of ander populêre etimologiese verband tussen Hagar en berg Sinai. Die naam ‘Hagar’

word baie soos die Hebreeuse term vir ‘rots’ gespel (metonomie vir berg). Die meeste skrifkenners kies opsie #1. Hagar

staan vir die Mosaïese wet gegee op berg Sinai en, daardeur, Judaïsme.

Arabië was ’n baie breër geografiese area in Paulus se tyd as wat dit vandag is.

VIR SPESIALE AANDAG: DIE LIGGING VAN BERG SINAI

A. Indien Moses se bedoeling letterlik was toe hy Farao var oor die ‘drie dae reis’ en nie figuurlik nie (3:18; 5:3;

8:27) was dit nie genoeg tyd vir hulle om tot by die tradisionele ligging in die suidelike Sinai-peninsula te kom

nie. Daarom plaas sommige skrifkenners die berg naby die oase van Kadesh-Barnea.

B. Die tradisionele ligging, genaamd ‘Jebel Musa’ in die wildernis van sonde, het verskeie dinge wat in sy guns tel:

1. ’n Groot vlakte voor die berg.

2. Deuteronomium 1:2 sê dit was ’n elfdagreis van berg Sinai tot by Kadesh-Barnea.

3. Die term ‘Sinai’ is ’n nie-Hebreeuse term. Dit hou moontlik verband met die wildernis van sonde, wat verwys

na ’n klein woestynbos. Die Hebreeuse naam vir die berg is Horeb (d.w.s. wildernis).

4. Berg Sinai was die tradisionele plek gewees dedert die vierde eeu n.C. Dit is in die ‘land van Midië’, wat ’n

groot gedeelte van die Sinai peninsula en Arabië ingesluit het.

5. Dit lyk of die argeologie die ligging van sommige van die stede genoem in die Eksodus-vertelling bevestig

het (Elim, Dophkah, Rephidim) as aan die westekant van die Sinai peninsula geleë.

C. Die Jode was nooit geïnteresseerd in die geografiese ligging van berg Sinai nie. Hulle het geglo God het vir hulle

die wet gegee en sy belofte van Gen. 15:12-21 vervul. ‘Waar’ was nie die kwessie nie en hulle was nie van plan

om na daardie plek terug te keer nie (d.w.s. geen jaarlikse pelgrimsreis nie).

D. Die tradisionele grootte van berg Sinai was onbekend tot Pilgrimage of Silvia teen ongeveer 385-8 n.C. geskryf is

(vgl. F. F. Bruce, Commentary on the Book of the Acts, bl. 151).

65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!