04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

INSIG UIT DIE TEKSVERBAND

A. Hoofstuk 3 is ’n voortsetting van die literêre eenheid wat in 2:15-21 begin het. In hoofstukke 3 en 4 ontwikkel

Paulus die teologiese aspekte van sy evangelie (dit word verder ontwikkel in die boek van Romeine). Klaarblyklik

het die verjoodsers hom persoonlik aangeval om daardeur sy evangelie af te takel.

B. Die struktuur van hoofstuk 3 is maklik uitkenbaar.

1. In verse 1-5 spreek Paulus tot die persoonlike verlossingservaringe van die Galasiërs. Hy gebruik sy

persoonlike getuienis as bewys van die waarheid van die evangelie in 1:10-2:21, maar hier gebruik hy hulle

persoonlike ervaringe. Hy doen dit met vier of vyf retoriese vrae.

2. In verse 6-18 ontwikkel Paulus die Ou Testamentiese ervaringe van Abraham as ’n paradigma vir die

ervaringe van alle mense wat verlossing betref. Hy fokus spesifiek op Abraham wat regverdiging ontvang uit

genade deur geloof voor en onafhanklik van die Mosaïese wet. Hierdie hoofstuk is die teologiese voorganger

van Romeine 4!

C. Paulus haal die Ou Testament sewe keer in verse 6-18 aan.

1. vers 6 – Gen. 15:6

2. vers 8 – Gen. 27:26 (moontlik ook 28:58)

3. vers 11 – Hab. 2:4

4. vers 12 – Lev. 18:5

5. vers 13 – Deut. 21:23

6. vers 16 – Gen. 13:15 (moontlik ook 22:18)

Die moontlike redes vir die uitvoerige gebruik van die OT was:

1. Paulus wou hê dat die verjoodsers en Galasiërs moes sien dat sy evangelie op die OT ook gebaseer was.

2. Die verjoodsers het die OT gebruik in hulle argument en daarom doen Paulus dit ook.

Ons moet onthou dat Paulus se uiteensetting gevorm word deur (1) huidige Joodse teologie en (2) die klem

van die verjoodsers. Paulus se argument is dubbelsinnig vir ons omdat ons nie die teologie van die verjoodsers en

hoe hulle dit voorgestel het nie, ken nie (tekste, illustrasies, metafore). Ons lees slegs die helfte van die gesprek.

Dit is duidelik dat die mense van die OT God se wet as ’n gawe en ’n seëning gesien het, maar Joodse wettiesheid

het dit verwring!

D. Omdat Paulus die misinterpretasie en toepassing van die wet deur die verjoodsers so heftig aanval, bespreek hy

die doel van die Mosaïese wetgewing (verse 19-29). Hy doen dit deur twee vrae (verse 19 en 21). Dit moet

genoem word dat Paulus besig was om die term ‘wet’ hier op ’n baie spesifieke manier te gebruik. Paulus was

besig om die teologie van die valse leraars te verwerp (d.w.s. dat die wet verlossing kan bewerkstellig, vgl. Rom.

4:14). Hierdie siening van die wet moet gebalanseer word met Jesus se gebruik van die term in Matteus 5:17-21.

Die wet is goed—die wet is van God! Die wet is vir ewig (vgl. Rom. 7:7,12-14). Sien Vir Spesiale Aandag:

Paulus se Siening van die Mosaïese Wet by 3:19.

E. Die Mosaïese wet is vermenslik op twee maniere (vgl. 3:23-25; 4:1-2) bekend aan die Grieks-Romeinse wêreld:

1. vers 23: “onder die wet in bewaring gehou” – die wet as tronkbewaarder

2. vers 24: “Die wet was dus ons tugmeester” – die wet as ’n kind se oppasser

a. 4:2, “voogde” – ’n kind se oppasser vanaf geboorte tot 14 jarige ouderdom

b. 4:2, “bestuurders” – ’n jongmens se oppasser van die ouderdom van 14 tot die ouderdom van 25

WOORD- EN FRASESTUDIE

OAV TEKS: 3:1-5

1 O ONVERSTANDIGE Galasiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor

wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig? 2 Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees

ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? 3 Is julle so onverstandig? Nadat julle met die

Gees begin het, eindig julle nou met die vlees? 4 Het julle verniet so baie gely? As dit maar verniet was! 5 Hy wat julle

dan die Gees verleen en kragte onder julle werk, doen Hy dit uit die werke van die wet of uit die prediking van die

geloof?

3:1,3 OAV “O ONVERSTANDIGE Galasiërs

NAV “Julle Galasiërs, is julle dan so sonder begrip”

NASB, NKJV, NRSV, TEV “You foolish Galatians”

NJB “are you people in Galatia mad”

Hierdie is die term ‘verstand’ (nous) met die ALFA PRIVATIEF wat as ‘onverstandig’ vertaal word (vgl. Luk. 24:25).

Paulus voer sterk aan dat hulle die implikasies van die verjoodsers se valse lering nie goed deurdink het nie (vgl. 1:6). Soos

gewoonlik moes hierdie valse leraars sterk, begaafde, logiese persoonlikhede gehad het!

36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!