04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die Gees begin is (vgl. 3:3), is ook dit wat deur die Gees vervolmaak is (vgl. Rom. 8:16-25). Die verwante term ‘wet van

die Gees’ in Rom. 8:1 en veronderstel in vers 18, is presies dieselfde as die ‘wet van Christus’ in I Kor. 9:21 en Jak. 1:25;

2:8,12. Die wet van liefde dien ander sowel as die self (vgl. Fil. 2:1-4).

◙ “dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie” Die sterkste ontkenning moontlik in Koine Grieks

gebruik die DUBBELNEGATIEF met ’n AORISTUS SUBJUNKTIEF, wat ‘nooit onder enige omstandighede nie’ beteken. Dit

word aangetref in hierdie vers, gevolg deur ’n baie sterk Griekse woord vir ‘bevredig’. Die Christenlewe en ewige

verlossing is van bonatuurlik oorsprong. Gelowiges is nie net geroep om gered te word nie—maar geroep om soos Christus

te wees (vgl. Rom. 8:28-29; Gal. 4:19; Ef. 1:4). Die teenstelling tussen ‘vlees’ en ‘gees’ is algemeen in Paulus (vgl. Rom.

8:1-11). ‘Vlees’ [sarx] word op twee maniere deur Paulus aangewend: (1) die fisiese liggaam; en (2) die mens se gevalle,

sondige, Adamiese natuur. Hier is dit ooglopend #2. Sien Vir Spesiale Aandag: Vlees (Sarx) by 1:16.

5:17 Hierdie kontras tussen die twee lewenspaaie word ook aangetref in Rom. 8:1-11. Paulus lê die twee teenstellende weë

tot uitredding voor: (1) menslike inspanning; en (2) God se vrye genade in Christus. Daar is dan twee maniere om ‘n

godvresende lewe te ly: (1) menslike verdienste (wat deur die val geaffekteer is) en (2) God se vrye mag in die Gees. Die

verjoodsers het menslike verdienste aangevoer vir verlossing sowel as Christelik lewe, maar Paulus staan God se

bonatuurlike voorsiening in albei voor.

5:18 “Maar as julle deur die Gees gelei word” Hierdie is ’n EERSTE KLAS VOORWAARDELIKE SIN, as waar aanvaar vanuit

die skrywer se perspektief of ter wille van sy literêre doelwit. Diegene wat deur die Gees gelei word is nie onderwerp aan

die wet nie (vgl. Rom. 6:14; 7:4,6). Dit beteken nie dat Christene nie sal sondig nie (vgl. Romeine 7 en I Joh. 2:1), maar

eerder dat hulle lewens nie deur opstandigheid gekenmerk word nie (vgl. I Joh. 3:6,9).

◙ “dan is julle nie onder die wet nie” Geen LIDWOORD gaan “wet” vooraf in die Griekse teks nie, dus kan die woord ‘n

weier konnotasie hê as bloot die Joodse wet. Hier het die wet die sin van ‘n lewenswyse gebruik om tot God toenadering te

soek. Die kontras tussen die twee maniere om God te verbly of vir Hom aanvaarbaar te wees word weer hier gestel: selfeffort

of God se vrye genade.

5:19 “En die werke van die vlees is openbaar” Baie skrifkenners sien ‘n aantal onderskeie kategorieë in hierdie lys van

sondes. Nietemin, daar is ‘n eenheid hier, hoofsaaklik gebaseer op pagaanse aanbiddingsoormaat. Mense toon hulle ware

self in hulle optrede en motiewe (vgl. Mat. 7:16,20; 12:33). Die gevolg van die val word gesien in ons lewenstylkeuses.

Die KJV en OAV voeg die term “owerspel” by hierdie lys. Dit word slegs ondersteun deur die Griekse manuskrip D,

Codex Bezea, wat uit die sesde eeu n.C. dateer. Dit word ook ingesluit in sommige Ou Latynse en Vulgaat-manuskripte.

Vir ‘vlees’ sien Vir Spesiale Aandag by 1:16.

VIR SPESIALE AANDAG: SONDES EN SEDES IN DIE NT

Lyste van sondes en sedes is algemeen in die NT. Hulle weerspieël rabbynse sowel as kulturele (Hellenistiese) lyste.

Die NT-lyste van teenstellende eienskappe word aangetref in:

◙ OAV “hoerery, onreinheid”

NAV “onsedelikheid, onreinheid”

NASB “immorality, impurity”

Sondes Sedes

1. Paulus Rom. 1:28-32 —

Rom. 13:13 Rom. 12:9-21

I Kor. 5:9-11 —

I Kor. 6:10 I Kor. 6:6-9

II Kor. 12:20 II Kor. 6:4-10

Gal. 5:19-21 Gal. 5:22-23

Ef. 4:25-32 —

Ef. 5:3-5 —

— Fil. 4:8-9

Kol. 3:5,8 Kol. 3:12-14

I Tim. 1:9-10 —

I Tim. 6:4-5 —

II Tim. 2:22a,23 II Tim. 2:22b,24

Titus 1:7; 3:43 Titus 1:8-9; 3:1-2

2. Jakobus Jak. 3:15-16 Jak. 3:17-18

3. Petrus I Pet. 4:3 I Pet. 4:7-11

II Pet. 1:9 II Pet. 1:5-8

4. Johannes Openb. 21:8; 22:15 —

76

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!