04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OAV TEKS: 5:13-15

13 Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as ’n aanleiding vir die vlees nie,

maar dien mekaar deur die liefde 14 Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê

soos jouself. 15 Maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie die een deur die ander verteer word nie.

5:13 “Want julle is tot vryheid geroep, broeders” Dit begin ‘n nuwe vlak van die argument. Die term “broeders” dui

gewoonlik ‘n onderwerpsverandering aan. Soos verse 1-12 met die verdraaiing van wettiesheid omgegaan het, doen verse

13-15 dit met die verdraaiing van antinomianisme. Ons moenie ons vryheid gebruik as lisensie om die sondige passies van

die gevalle menslike natuur te besadig nie (vgl. Rom. 14:1-15:13).

◙ OAV “gebruik net nie julle vryheid as ‘n aanleiding vir die vlees nie”

NAV “Moet net nie julle vryheid misbruik as ’n verskoning om sonde te doen nie”

NASB “only do not turn your freedom into an opportunity for the flesh”

NKJV “only do not use liberty as an opportunity for the flesh”

NRSV “only do not use your freedom as an opportunity for self-indulgence”

TEV “But do not let this freedom become an excuse for letting your physical desires rule you”

NJB “but be careful, or this liberty will provide an opening for self-indulgence”

‘Geleentheid’ is ‘n militêre term vir ‘n oorlogoefeningsarena (vgl. Rom. 6:1-4). Verskeie vertalings vertaal ‘vlees’

met die frase ‘laer natuur’. Hierdie laaste weergawe is dit eens met Paulus se gebruik van ‘vlees’ (sien Vir Spesiale Aandag

by 1:16) in hierdie konteks, aangesien die natuurlike geneigdheid van die mens wat verwring is, op die self fokus sedert die

val, opgeteken in Genesis 3. Dieselfde polarisering tussen die Adamiese aard en die Geesgevulde lewe word uitgedruk in

Rom. 8:1-11.

◙ “maar dien mekaar deur die liefde” Hierdie WERKWOORD is ‘n TEENWOORDIGE AKTIEWE IMPERATIEF. Paulus het

voorheen aangevoer dat hulle nie slawe van die wette moet wees nie, maar nou balanseer hy dit met die bevel dat hulle

slawe moet wees van mekaar in liefde (vgl. vers 6; Joh. 13:34-35; Ef. 5:21; Fil. 2:3-4). Hierdie ganse konteks is

gemeenskaplik (die kerk), nie individueel nie (vgl. Gordon D. Fee, To What End Exegesis? bl. 154-172). Moderne

Westerse ontleding word fundamenteel beïnvloed deur individualisme. Die Bybel is hoofsaaklik ‘n korporele boek.

5:14 OAV “Want die hele wet word vervul in een woord”

NAV “Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat”

NASB “For the whole Law is fulfilled in one word”

NKJV “For all the law is fulfilled in one word”

NRSV “For the whole law is summed up in a single commandment”

TEV “For the whole Law is summed up in one commandment”

NJB “since the whole of the Law is summarized in a single command”

Hierdie selfde waarheid word uitgedruk in Rom. 13:8; Jakobus 2:8. Dit is die ‘wet’ as God se geopenbaarde wil (vgl.

Mat. 5:17-20), nie ‘n werke-geregtigheidsisteem van verlossing nie. Daar is steeds ‘n gepaste rol vir die OT in

Christenskap! Hierdie was ‘n aanhaling uit Lev. 19:18 van die Septuaginta. Dit funksioneer moontlik as ‘n rabbynse

opsomming oor die doel van die wet. Dit is ook deur Jesus gebruik op ‘n soortgelyke manier in Mat. 5:43-48; 22:39 en in

Mark. 12:29-31; Luk. 10:25-28. Dit is ‘n PERFEKTUM-TYDVORM WERKWOORD, wat ‘n uitloop van ‘n vroeër daad in ‘n

voortdurende stand of kondisie beklemtoon. Dit kan verstaan word as (1) ‘n opsomming van die wet of (2) vervulling van

die wet.

5:15 Dit is ‘n EERSTE KLAS VOORWAARDELIKE SIN, wat vir waar aanvaar word vanuit die skrywer se perspektief of ter wille

van sy literêre doelwit. Hierdie vers gebruik gewelddadige beelde van wilde diere wat mekaar opvreet, wat ‘n prent skets

van die afskuwelike realiteit wat die vals leraars in die Galasiese kerke veroorsaak het. Hierdie interpretasie word versterk

deur die ewe sterk stelling in vers 26. Dit is ‘n korporele probleem, nie ‘n individuele fokus nie.

OAV TEKS: 5:16-24

16 MAAR ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie; 17 want

die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen

wat julle wil nie. 18 Maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie. 19 En die werke van die

vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; 20 afgodery, towery, vyandskap, twis,

jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap; 21 afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge,

waarvan ek julle vooraf sê, soos ek al vroeër gesê het, dat die wat sulke dinge doen die koninkryk van God nie sal

beërwe nie. 22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid,

getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. 23 Teen sulke dinge is die wet nie. 24 Maar die wat aan Christus behoort,

het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig.

5:16 “Wandel deur die Gees” Met hierdie TEENWOORDIG AKTIEWE IMPERATIEF urge Paulus die Galasiërs om ‘n

bonatuurlike lewenstyl te volg en voortdurend deur die Gees van God beheer te word (vgl. Ef. 4:1,17; 5:2,15-18). ‘n

Primêre idee in Galasiërs was dat dit die Gees is wat aanvanklike verlossing bring. Dus beteken hierdie vers, dit wat deur

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!