04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

◙ “en hulle die evangelie voorgelê wat ek onder die heidene verkondig” Dit is baie belangrik vanweë die verhouding

met verse 3-5. Hoekom het Paulus die evangelie aan die apostels voorgelê? (1) Wou hy hê dat hulle met hom moes

saamstem en sy evangelie moes bevestig? Of (2) was hy besig om te reageer op die aanwesigheid van valse leraars? Die

laaste moontlikheid pas die tussensin van verse 4 en 5 die beste. Hierdie verslagdoening blyk parallel te wees met Han.

15:12.

◙ OAV “en afsonderlik aan die wat in aansien was”

NAV “en dit nog afsonderlik met die leiers bespreek”

NASB “but I did so in private to those who were of reputation”

NKJV “but privately to those who were of reputation”

NRSV “(though only in a private meeting with the acknowledged leaders)”

TEV “In a private meeting with the leaders”

NJB “and privately I laid before the leading men”

Dit is problematies om Handelinge 15 te lees met ’n privaat vergadering ingedagte. Handelinge 15:2b en vers 6 kan

egter verwys na ’n vergadering van die top leierskap. Paulus het moontlik eers met die leierskap ontmoet vir ’n beter

gehoor eerder as om die hele gemeente te vergader wat moontlik reeds deur verjoodsers infiltreer is (diegene wat

aangedring het daarop dat mens eers Joods moes word om gered te kan word).

Sommige kundiges het onlangs voorgestel, moontlik vanweë die oorbeklemtoning van die Tubingen-teoloë van

Duitsland, dat daar spanning tussen Paulus en die apostels in Jerusalem was. Sommige voer aan dat Paulus se drie

ongewone frases wat na die Jerusalem leiers verwys in 2:2, 6 (twee keer) en 9 ietwat tartend was. Hierdie frases kan

afbrekend geag word met drie punte in gedagte:

1. Hulle onderstreep die valse leraars se oorbeklemtoning van die oorspronklike twaalf apostels in hulle poging om

Paulus te verkleineer, nie dat daar op ’n persoonlike vlak spanning tussen Paulus en die twaalf was nie.

2. Paulus was moontlik teleurgesteld met sekere van die apostels se dade in Han. 8:1 waar hulle nie werklik die

wêreldwye missie van die kerk gesnap het nie, of met Petrus se skaamtelike onttrekking van die

vertrouensvriendskap met heidene omdat sommige van Jerusalem af opgedaag het in Gal. 2:11-14.

3. Hierdie frases verwys dalk nie na die apostels nie, maar na ander kerkleiers wat aanspraak gemaak het op gesag of

hulle verwys net na sekere apostels.

◙ OAV “dat ek nie miskien tevergeefs sou loop of geloop het nie”

NAV “Ek sou sekerheid hê dat ek nie tevergeefs werk of gewerk het nie”

NASB, TEV “for fear that I might be running, or had run, in vain”

NKJV “lest by any means I might run, or had run, in vain”

NRSV “in order to make sure that I was not running, or had not run, in vain”

NJB “for fear the course I was adopting or had already adopted would not be allowed”

Duidelik verwys hierdie nie na Paulus wat teologiese bevestiging van die Jerusalem leiers soek nie, want dit sou teen

die hele konteks ingaan. Maar hier was die haalbaarheid van die sendinguitreik na die heidene op die spel (vgl. II Kor.

7:14; 9:9) en Paulus het gehoop en gebid vir konsensus wat hy kort daarna sou ontvang. Paulus spreek ook elders

soortgelyke kommer uit (vgl. Fil. 2:16; I Tess. 3:5).

2:3 “Maar selfs is Titus, wat by my was, nie gedwing om besny te word nie, alhoewel hy ’n Griek is” Ten spyte van

die ooglopende betekenis ontstaan vrae rondom:

1. ’n manuskripvariasie in vers 5 waar die woord ‘nie’ uitgelaat word in die Westerse familie van manuskripte,

spesifiek manuskrip D;

2. die dubbelsinnigheid van vers 4 wat veroorsaak dat sommige sê dat Paulus wel vir Titus besny het, nie uit dwang

nie, maar om sy vryheid te suggereer.

Dit ondermyn egter die hele struktuur van Paulus se argument. Paulus was reeds onder aanval, klaarblyklik omdat hy

Timoteus besny het (vgl. Han. 16:3) wat half-Joods was, maar hy sou nie vir ’n oomblik die besnydenis van Titus toelaat

nie. In werklikheid was die kwessie nie regtig oor besnydenis nie (vgl. Rom. 2:28-29 en Gal. 6:15), maar hoe ’n mens in

die reg kom by God. In Galasiërs stel Paulus die werke-oriëntasie van die Jode en verjoodsers teenoor die genadeoriëntasie

van die evangelie van Jesus.

2:4 OAV “en dit vanweë die ingesmokkelde valse broeders wat ingesluip het”

NAV “dit was mense wat onder vals voorwendsels in die gemeente ingedring het”

NASB “But it was because of false brethren. . .secretly brought in”

NKJV “but this occurred because of false brethren secretly brought in”

NRSV “But because of false believers secretly brought in”

TEV “had pretended to be brothers and joined the group”

NJB “The question came up only because some who do not really belong to the brotherhood have

furtively crept in”

Hierdie vals broers word op ander plekke genoem (vgl. Han. 15:1,5; II Kor. 11:13,26 en I Tess. 2:14-16). Die

WERKWOORDVORM is PASSIEF, wat voorstel dat hulle deur iemand ingesmokkel is, moontlik

1. ongelowige Jode,

2. ’n sekte van gelowige Jode wat verjoodsers genoem is, of

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!