04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

C. Rassisme is een van vele vooroordele. Sommige ander is (1) opvoedkundige snobisme; (2) sosio-ekonomiese

aanmatiging; (3) selfvoldane godsdienstige wettisisme; en (4) dogmaties-politieke verbintenisse.

II. Bybelse Materiaal

A. Ou Testament

1. Gen. 1:27 – Die mensdom, man en vrou, is geskape na die beeld en gelykenis van God waaruit hulle

uniekheid blyk. Dit vertoon ook hulle individuele waarde en waardigheid (vgl. Joh. 3:16).

2. Gen. 1:11-25 – Herhaal die frase “elkeen na sy aard” 10 keer. Dit is dikwels aangehaal om rasseskeiding te

regverdig, maar dit is uit die konteks duidelik dat dit hier handel oor diere en plante en nie mense nie.

3. Gen 9:18-27 – Dit is aangewend om rasse-oorheersing te regverdig. Dit moet egter onthou word dat nie God

nie, maar Noag, sy oupa, Kanaän, vervloek het ná hy van sy dronkenskap wakker geword het. Die Bybel dui

nêrens aan dat God hierdie vervloeking of eed bekragtig het nie. Selfs al sou Hy dit wel bekragtig het, raak

dit

nie die swart ras nie. Kanaän was die vader van diegene wat Palestina bewoon het en Egiptiese

muurskilderye toon dat hulle nie swart was nie.

4. Jos. 9:23 – Hierdie gedeelte is soms gebruik om te bewys dat een ras die ander sal dien. Die Gibeoniete,

blykens die konteks, was van dieselfde ras as die Jode.

5. Esra 9-10 en Neh. 13 – Hierdie gedeelte is dikwels gebruik in ras verband, maar die konteks toon aan dat die

huwelike nie verdoem is as gevolg van ras nie (hulle was afstammelinge van dieselfde seun van Noag, Gen.

10), maar op grond van godsdienstige oorweginge.

B. Nuwe Testament

1. Die Evangelies

a. Jesus het telkens verwys na die haat tussen Jode en Samaritane en dit onaanvaarbaar bestempel.

(1) die gelykenis van die Goeie Samaritaan (vgl. Luk. 10:25-37)

(2) die vrou by die put (vgl. Joh. 4)

(3) die dankbare melaatse (vgl. Luk. 17:7-19)

b. Die evangelie is vir die hele mensdom (vgl. Joh. 3:16; Luk. 24:46-47; Heb. 2:9; Openb. 14:6)

c. Die koninkryk sluit die hele mensdom in (vgl. Luk. 13:29; Openb. 5)

2. Handelinge

a. Han. 10 is sonder twyfel ’n verwysing na God se universele liefde en die evangelie se universele

boodskap.

b. Petrus is veroordeel vir sy optrede soos in Han. 11 vermeld word, en die probleem is nie opgeklaar

voordat die Jerusalem Vergadering met ’n oplossing vorendag gekom het nie (Han. 15). Die spanning

tussen Jode en heidene gedurende die eerste eeu was baie intens.

3. Paulus

a. In Christus is daar geen skeidsmure nie (vgl. Gal. 3:26-28; Ef. 2:11-22; Kol. 3:11)

b. God is nie ‘n aannemer van persoon nie (vgl. Rom. 2:11; Ef. 6:9)

4. Petrus en Jakobus

a. God is geen aannemer van persoon nie (vgl. I Pet. 1:17)

b. God is onpartydig en daarom moet sy mense ook so wees (vgl. Jak. 2:1)

5. Johannes

a. Een van die sterkste stellings oor die verantwoordelikheid van gelowiges kom voor in 1 Joh. 4:20

III. Gevolgtrekking

A. Rassisme, of vooroordeel van enige aard, is totaal onvanpas vir God se kinders. Hier volg ‘n aanhaling van

Henlee Barnette, uitgespreek tydens ‘n forum van die Christian Life Commission in 1964 te Glorieta, New

Mexico: “Racism is heretical because it is unbiblical and unchristian, not to mention unscientific.” *

B. Hierdie probleem bied Christene die geleentheid om hulle Christelike liefde en vergewensgesindheid aan ’n

verlore wêreld te toon. Wie nie hiertoe in staat is nie, is onvolwasse en bied geleentheid vir die bose om die

gelowige se geloof, sy geloofsekerheid en groei te belemmer. Dit verhinder ook verlore mense om na Christus toe

te kom.

C. Wat kan ek doen? (Hierdie stuk is uit die Christian Life Commission-traktaat met opskrif “Race Relations”

geneem:

“OP DIE PERSOONLIKE VLAK”

Aanvaar jou verantwoordelikheid om rasverwante probleme op te los.

Bevry jouself van rassevooroordeel deur gebed, Bybelstudie en vertrouensverhoudings met mense van ander

rasse te kweek.

Gee uitdrukking aan jou oortuigings aangaande ras waar rassehaat sonder teëspraak aangeblaas word.

“IN FAMILIELEWE”

Wees bedag op die invloed van familie in die ontwikkeling van rasse-gesindheid.

Skep Christelike gesindhede tuis deur dít wat kinders en grootmense op straat oor ras hoor, te bespreek.

* “Rassisme is dwaling omdat dit onbybels en onchristelik is, om nie eens van onwetenskaplik te praat nie.”

52

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!