04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3. van waarheid, Deut. 32:4; I Kon. 22:16; Ps. 33:4; 98:3; 100:5; 119:30; Jer. 9:5; Sag. 8:16

C. הכומא (BDB 53), vastigheid, standvastigheid, getrouheid

1. van hande, Eks. 17:12

2. van tye, Jes. 33:6

3. van mense, Jer. 5:3; 7:28; 9:2

4. van God, Ps. 40:11; 88:11; 89:1,2,5,8; 119:138

III. Paulus se gebruik van hierdie OT-konsep

A. Paulus baseer sy nuwe begrip van JHWH en die OT op sy persoonlike ontmoeting met Jesus op die pad na

Damaskus (vgl. Han. 9; 22; 26).

B. Hy vind OT-ondersteuning vir sy nuwe begrip in twee sleutel-OT-passasies wat die wortel ןמא gebruik.

1. Gen. 15:6 – Abram se persoonlike ontmoeting deur God geïnisieer (Genesis 12) het tot ‘n gehoorsame lewe

van geloof aanleiding gegee (Genesis 12-22). Paulus verwys hierna in Romeine 4 en Galasiërs 3.

2. Jes. 28:16 – diegene wat glo daarin (d.w.s. God se beproefde en standvastige hoeksteen) sal nooit die

volgende wees nie:

a. Rom. 9:33, “beskaam” of “teleurgestel”

b. Rom. 10:11, soos bo

3. Hab. 2:4 – diegene wat die betroubare God ken behoort gelowige lewens te lei (vgl. Jer. 7:28). Paulus

gebruik hierdie teks in Rom. 1:17 en Gal. 3:11 (sien ook Heb. 10:38).

IV. Petrus se gebruik van die OT-konsep

A. Petrus kombineer

1. Jes. 8:14 – I Pet. 2:8 (struikelblok)

2. Jes. 28:16 – I Pet. 2:6 (hoeksteen)

3. Ps. 118:22 – I Pet. 2:7 (verwerpte steen)

en gebruik dit nou vir die kerk se geloof in Christus (vgl. I Pet. 2:5,9)

V. Johannes se gebruik van die konsep

A. Sy NT-gebruik – Die term ‘geglo’ is van die Griekse term (pisteuō) afgelei, wat ook vertaal kan word as ‘glo’,

‘geloof’ of ‘vertroue’. Byvoorbeeld, die NAAMWOORD kom nie in die evangelie van Johannes voor nie, maar die

WERKWOORD word dikwels gebruik. In Joh. 2:23-25 is daar onsekerheid oor die egtheid van die skare se

verbondenheid tot Jesus van Nasaret as die Messias. Ander voorbeelde van hierdie oppervlakkige gebruik van

die term ‘glo’ is in Joh. 8:31-59 en Han. 8:13, 18-24. Ware Bybelse geloof is meer as ’n aanvanklike reaksie. Dit

moet opgevolg word met ’n proses van dissipelskap (vgl. Mat. 13:20-22,31-32).

B. Sy gebruik van VOORSETSELS

1. eis beteken ‘in’. Hierdie unieke konstruk beklemtoon die gebruik van gelowiges om hulle geloof/vertroue in

Jesus te plaas

a. in sy Naam (Joh. 1:12; 2:23; 3:18; I Joh. 5:13)

b. in Hom (Joh. 1:11; 3:15,18; 4:39; 6:40; 7:5,31,39,48; 8:30; 9:36; 10:42; 11:45,48; 12:37,42; Mat. 18:6;

Han. 10:43; Fil. 1:29; I Pet. 1:8)

c. in My (Joh. 6:35; 7:38; 11:25,26; 12:44,46; 14:1,12; 16:9; 17:20)

d. in die Seun (Joh. 3:36; 9:35; I Joh. 5:10)

e. in Jesus (Joh. 12:11; Han. 19:4; Gal. 2:16)

f. in die lig (Joh. 12:36)

g. in God (Joh. 14:1)

2. en beteken ‘in’, soos in Joh. 3:15; Mark. 1:15; Han. 5:14

3. epi beteken ‘in’ of ‘op’, soos in Mat. 27:42; Han. 9:42; 11:17; 16:31; 22:19; Rom. 4:5,24; 9:33; 10:11; I

Tim. 1:15; I Pet. 2:6

4. die DATIEWE GEVAL van geen VOORSETSEL, soos in Gal. 3:6; Han. 18:8; 27:25; I Joh. 3:23; 5:10

5. hoti, wat beteken ‘glo dat’, verskaf konteks aan wat geglo moet word

a. Jesus is die Heilige Een van God (Joh. 6:69)

b. Jesus is die Ek Is (8:24)

c. Jesus is in die Vader en die Vader is in Hom (Joh. 10:38)

d. Jesus is die Messias (Joh. 11:27; 20:31)

e. Jesus is die Seun van God (Joh. 11:27; 20:31)

f. Jesus is gestuur deur die Vader (Joh. 11:42; 17:8,21)

g. Jesus is een met die Vader (Joh. 14:10-11)

h. Jesus kom van die Vader (Joh. 16:27,30)

i. Jesus identifiseer Homself in die verbondsnaam van die Vader, “Ek Is” (Joh. 8:24; 13:19)

j. Ons sal by Hom woon (Rom. 6:8)

k. Jesus het gesterf en weer opgestaan (I Tes. 4:14)

VI. Gevolgtrekking

Bybelse geloof is die menslike reaksie op ’n Heilige belofte. God inisieer altyd (d.w.s. Joh. 6:44,65), maar deel van

hierdie Heilige kommunikasie is die menslike verpligting om te reageer.

A. vertroue

B. verbondsgehoorsaamheid

Bybelse geloof is

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!