04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OAV TEKS: 5:2-12

2 Kyk, ek, Paulus, sê vir julle dat as julle jul laat besny, Christus vir julle tot geen nut sal wees nie. 3 En ek

betuig dit weer aan elke mens wat hom laat besny, dat hy onder verpligting is om die hele wet te onderhou. 4 Julle

wat geregverdig wil wees deur die wet, is losgemaak van Christus; julle het van die genade verval. 5 Want óns

verwag deur die Gees uit die geloof die geregtigheid waarop ons hoop. 6 Want in Christus Jesus het nòg [sic] die

besnydenis nòg [sic] die onbesnedenheid enige krag, maar die geloof wat deur die liefde werk. 7 Julle het goed geloop;

wie het julle verhinder om die waarheid gehoorsaam te wees? 8 Hierdie oortuiging kom nie van Hom wat julle roep

nie. 9 ’n Bietjie suurdeeg maak die hele deeg suur. 10 Ek vertrou van julle in die Here dat julle nie anders sal dink nie;

maar die een wat julle in die war bring, sal die oordeel dra, wie dit ook mag wees. 11 Maar ek, broeders, as ek nog

die besnydenis verkondig, waarom word ek nog vervolg? Dan is die struikelblok van die kruis vernietig! 12 Ag, as die

wat julle opstandig maak, hulleself tog maar ook wou vermink!

5:2 OAV, NAV “Kyk, ek, Paulus, sê vir julle”

NASB “Behold I, Paul, say to you”

NKJV “Indeed I, Paul, say to you”

NRSV “Listen! I, Paul, am telling you”

TEV “Listen! I, Paul, tell you this”

NJB “It is I, Paul, who tells you this”

Dit is die IMPERATIEWE VORM van ‘kyk’ met die sterk PERSOONLIKE VOORNAAMWOORD (egō). “[E]k, Paulus” toon

die gesaghebbende klem van Paulus se opmerkings. Paulus, die apostel tot die heidene, gee openbarende inligting!

◙ OAV “dat as julle jul laat besny”

NAV “As julle julle laat besny”

NASB “that if you receive circumcision”

NKJV “that if you become circumcised”

NRSV “that if you let yourselves be circumcised”

TEV, NJB “if you allow yourselves to be circumcised”

Hierdie is ’n DERDE KLAS VOORWAARDELIKE SIN wat potensiële aksie aandui. Dit sou voorstel dat die Galasiese

Christene nog nie besny is nie, maar wel neigings toon om hulself te onderwerp aan die nuwe voorwaardes om verlossing

te verkry (of ten minste perfeksie, vgl. 3:1) van die verjoodsers. Tog was besnydenis nie die fundamentele kwessie nie

(vgl. vers 6; I Kor. 7:18-19). Besnydenis was slegs een aspek van die hele Joodse sisteem van werke-geregtigheid. Paulus

het Timoteus in Han. 16:3 besny sodat hy onder die Jode kon bedien. Maar Paulus herhaal dat dit besnydenis van die hart

is (vgl. Deut. 10:16; Jer. 4:4), nie die liggaam nie (vgl. Rom. 2:28-29; Kol. 2:11). Die kwessie was nie besnydenis nie,

maar hoe ’n persoon tot regstandigheid met God gebring word (vgl. vers 4).

◙ “Christus vir julle tot geen nut sal wees nie” Paulus kontrasteer twee maniere om regstandig te wees met God: (1)

menslike inspanning en (2) vrye genade. Die tema van die hele paragraaf is dat hierdie twee maniere onverenigbaar was:

om menslike inspanning te kies is om vrye genade te ontken; om vry genade te kies is om menselike dade uit te sluit. Die

twee kan nie vermeng word as basis vir verlossing nie, soos Gal. 3:1-5 duidelik toon.

5:3 “dat hy onder verpligting is om die hele wet te onderhou” Indien die verkose weg een van menslike inspanning is,

dan moet hy volkome gehoorsaam wees daaraan vanaf die ouderdom van morele verantwoordbaarheid (bar-mitzvah,

ouderdom van 13 vir seuns, bath-mitzvah, ouderdom van 12 vir meisies) tot die dood (vgl. Deut. 27:26; Gal. 3:10; Jak.

2:10). Die Bybel voer aan dat aangesien niemand dit nog ooit kon doen nie (behalwe Jesus), elkeen in die kategorie van

wetsoortreders en sondaars val (vgl. Rom. 3:9-18,22-23; 5:8 en 11:32).

5:4 “wat geregverdig wil wees deur die wet” Die teologiese tema van hoofstuk 3 en 4 is dat ons aanvaarding deur God

uitsluitlik gebaseer is op sy karakter, die bemagtigende Gees, en die werk van sy Messias. Dit is die kern van Paulus se

radikale, nuwe evangelie van regverdiging uit genade deur geloof alleen (vgl. Romeine 4-8).

◙ OAV “is losgemaak van Christus”

NAV “julle het julle band met Christus verbreek”

NASB “You have been severed from Christ”

NKJV “You have become estranged from Christ”

NRSV “You. . .have cut yourselves off from Christ”

TEV “have cut yourselves off from Christ”

NJB “you have separated yourselves from Christ”

Hierdie Griekse WERKWOORD (’n AORISTUS PASSIEWE INDIKATIEF van katargeō) word op baie maniere vertaal: (1)

om nutteloos te maak; (2) om magteloos te maak; (3) om onproduktief te maak; (4) nie-winsgewend; (5) leeg; (6)

kanselleer; (7) van nul en gener waarde te maak; (8) tot ’n einde te bring; (9) uitwis; of (10) losmaak van. Dit word meer as

twintig keer deur Paulus gebruik. Sien Vir Spesiale Aandag by 3:17. Mens kan sien dat sommige van die geur van Gal.

3:17 (om te verban) en 5:11 (om te kanselleer). Indien jy probeer om regstandig met God te word deur menslike

inspanning, sny jy jouself af van genade-geregtigheid as ’n middel tot verlossing (vgl. 5:12)!

69

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!