04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

In ag genome hierdie onvanpaste leestegnieke, keer ons nou na benaderings wat meer gepas is vir doeltreffende

Bybellees en interpretasie, en wat ‘n mate van bevestiging en konsekwentheid bied.

III. Moontlike Benaderings tot Goeie Bybellees

Op hierdie stadium is die unieke tegnieke van spesifieke genre-interpretasies nie van belang nie, maar eerder die

algemene hermeneutiese beginsels wat geld vir alle tipes Bybelse tekste. ‘n Goeie boek vir genre-spesifieke benaderings is

How To Read The Bible For All Its Worth deur Gordon Fee en Douglas Stuart, uitgegee deur Zondervan.

My metodologie fokus aanvanklik daarop dat die leser die Heilige Gees toelaat om die Bybel toe te lig deur vier

persoonlike leessiklusse. Dit maak die Gees, die teks en die leser prominent, nie sekondêr tot die proses nie. Dit beskerm

ook die leser daarvan om te veel deur kommentaarskrywers beïnvloed te word. Ek het al gehoor mense sê: “Die Bybel

werp baie lig op kommentare.” Dit is nie veronderstel om afbrekend van studiegids-kommentare te wees nie, maar is

eerder ‘n versoek op die leser om die gepaste tyd te kies vir hulle gebruik.

Dit moet vir ons moontlik wees om ons interpretasies te staaf uit die teks self. Drie aspekte voorsien ten minste in ’n

mate bevestiging:

(1) geskiedkundige milieu

(2) literêre konteks

(3) grammatiese strukture (sintaks)

(4) kontemporêre woordgebruik

(5) relevante parallelle passasies

(6) genre

Dit moet vir ons moontlik wees om logiese redes te verskaf vir ons interpretasies. Die Bybel is ons enigste bron van geloof

en praktyk. Ongelukkig stem Christene dikwels nie saam oor die boodskappe van die Bybel nie.

Die vier leessiklusse is ontwerp om die volgende verklarende insigte te bied:

(1) Die eerste leessiklus

(a) Lees die boek in een sessie deur. Lees dit weer, maar gebruik ‘n alternatiewe vertaling – indien moontlik

vanuit ‘n verskillende vertaling-denkskool.

(i) woord-vir-woord (NKJV, NASB, NRSV, OAV, NAV)

(ii) dinamiese ekwivalent (TEV, JB, CUM-NLV)

(iii) parafrasering (Living Bible, Amplified Bible, CUM-MVB)

(b) Identifiseer die sentrale doel van die geskrif in geheel. Wat is die tema?

(c) Isoleer (indien moontlik) ‘n literêre eenheid – ‘n hoofstuk, ‘n paragraaf of ‘n sin – wat duidelik die sentrale

doel of tema daarstel.

(d) Identifiseer die dominante literêre genre

(i) Ou Testament

1) Hebreeuse narratief

2) Hebreeuse poësie (wysheidsliteratuur, Psalms)

3) Hebreeuse profesie (prosa, poësie)

4) Wetskodes

(ii) Nuwe Testament

1) Narratiewe (evangelies, Handelinge)

2) Gelykenisse (evangelies)

3) Briewe

4) Apokaliptiese literatuur

(2) Die tweede leessiklus

(a) Lees die hele boek weer en identifiseer die hoofonderwerpe.

(b) Stel ‘n raamwerk van die hoofonderwerpe op en som elkeen se inhoud kortliks op in ‘n eenvoudige stelling.

(c) Vergelyk jou doelstelling en breë raamwerk met studiegidse.

(3) Die derde leessiklus

(a) Lees die hele boek weer en identifiseer die historiese milieu en spesifieke geleentheid wat die skrywer

genoop het om die boek te skryf.

(b) Lys die historiese items wat in die boek genoem word

(i) die outeur

(ii) die datum

(iii) die ontvangers

(iv) die spesifieke stimulasie vir die skryf daarvan

(v) aspekte van die kulturele milieu wat verwant is aan bg. stimulasie

(vi) verwysings na historiese figure en gebeure

(c) Verbreed jou raamwerk tot ‘n paragraaf-vlak vir daardie deel van die Bybelboek wat jy interpreteer.

Interpreteer altyd die literêre eenheid as ‘n geheel. Dit mag ‘n hele paar hoofstukke of paragrawe insluit,

maar stel jou in staat om die oorspronklike skrywer se logika en tekstuele ontwerp te volg.

(d) Vergelyk jou historiese skets met dié van studiegidse.

(4) Die vierde leessiklus

vii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!