04.05.2013 Views

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

Paulus se Eerste Briewe: Galasiërs - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OPMERKINGS VAN DIE REDAKTEUR

Die Bybelstudiekommentaar-reeks wat nou met “’n eerste elementêre handleiding, Matteus” voortgesit word, bied

groot voordeel vir Bybelstudente oral ter wêreld. Hoewel daar in Engels baie kommentare en studieleidings, teen uiters

billike koste tot stand kom, is Bob Utley s’n ontwerp om Bybelstudente op alle vlakke tot nut te wees. Dit geld jong

Christene met beperkte kennis van die Bybel tot deurwinterde geleerdes met breedvoerige kennis van die oorspronklike

tale. Die reeks is daarin uniek dat dit die Bybelstudent van vyf paralelle paragraafindelings vooraan elke hoofstuk voorsien.

Hierdie indelings help die student om deur vergelyking die strekking van die outeur se gedagtes, en die punt wat hy wil

maak, duideliker waar te neem as wat die geval sou wees met net een vertaling voor hande. Al is dit so dat die

paragraafindelings nie geïnspireer is nie, is hulle tog van kardinale belang vir enigeen wat die opwindende waarhede van

die Bybel vir hulself wil blootlê.

Hierdie volume, wat die eerste gedoop word hoewel dit eintlik die tweede is om te verskyn, gaan in die biblioteek

van enigeen wat die evangelie wil lees of bestudeer, onmisbaar geag word. Dr. Utley se volledige stel sal uiteindelik die

hele Nuwe Testament omvat en aan die Bybelstudent die geleentheid bied om op eie houtjie die Bybel korrek te gebruik en

te verstaan. Bestudering van die Bybel is ‘n proses wat geestelike groei ten doel het, maar selfs dit is alleen haalbaar deur

die gebruik van rasionele metodes. Die skrywer van hierdie reeks wil aanvaar dat elke leser, wat tyd met die Bybel wil

deurbring, die kommentaar slegs as ‘n gids sal gebruik en nie onnadenkend daarop sal steun nie. Dr. Utley het waarlik die

gawe om die Bybelstudent tot op die drumpel van selfwerksaamheid met Bybelinterpretasie te bring. Dit is ons opregte

begeerte dat die studie met behulp van elke nuwe kommentaar, al meer mense eerstehands die genoegdoening sal laat

smaak om deur God self onderrig te word.

iii

William G. Wells

Junie 23, 1997

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!